The Cedars Bed and Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern.
Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek aan 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier of lugversorging, muurverwarmer, yskassie en 'n TV. Handdoeke en linne word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, ruim eetarea met 'n TV, 'n sitarea, pooltafel en binnenshuise swembad. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die verblyf is naby alle hoofroetes en Johannesburg Internasionale Lughawe, Loftus Versveld, die Super Sport Park, verskeie winkelsentrums en talle besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink The Cedars Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan 11, Clubview X2, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang