Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Chalet @ Mont Plaisir Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Chalet @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Fouriesburg. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing en op die berge.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders onder 12 wat op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Dit lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n uitsig op die berge. Daar is 'n braai-area en kinders kan op die grasperk baljaar.

Gaste kan voetslaanroetes geniet en daar is ook 'n plaas naby wat die jongspan sal vermaak.

Fouriesburg is naby die Golden Gate-area. Gaste kan stap, perdry, visvang, 4x4-ry, vierwielmotorfietsry en abseil.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Station-weg, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231011dddb7165a806a4e83cf3c740bf47ae8ae1c61e67d1b83a4dc4bea8f612c270d714c60823409f7a276da664c33463b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 3) Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.591304708768 28.171048164368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang