Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Charming Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 21, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Charming Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus, smaakvol gemeubileerde oopplanwoonstel in die voorstad Loevenstein, Kaapstad. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom met 'n aparte ingang geleë.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vanuit die slaapkamerarea kom gaste die oopplan-kombuis en -leefarea binne. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, broodrooster en ketel, asook eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV wat aan die muur gemonteer is, en dit lei na 'n klein buitelugruimte wat met buitemeubels ingerig is. Vir gaste se gerief bied die woonstel komplimentêre WiFi-toegang. Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af op die perseel met direkte toegang tot die woonstel.

Loevenstein is naby die Tygerberg-natuurreservaat en die Durbanville-wynroete geleë. Die area trek voordeel uit sy nabyheid aan die Tygervallei-winkelsentrum, wat as 'n beduidende trekpleister dien deur 'n wye verskeidenheid winkels en vermaaklikheidsopsies te bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Charming Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Springbokstraat 21, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Charming Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 21, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b739d55a2780582eb68354aa31a4505ba91593ed5906dcd008b9bf78041fb4a0c82ce6ce0231abb65c2ebdf78fd7e5b1455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Springbok Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8828247 18.6173307
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang