The Clarens Place
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Clarens Place is net 950 m van Clarens se dorpsplein met sy kroeë, winkels, restaurante en galerye. Die gastehuis bied selfsorgverblyf op die onderste verdieping en verblyf met 'n suite-styl bo, met 'n uitsig op die Malutiberge.
Daar is 2 selfsorgkothuise en 2 ateljees. Elke kothuis het 'n aparte slaapkamer, sitarea en privaat badkamer, 'n selfsorgkombuis en 'n patio met braaigeriewe. Elke kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus.
Die ateljees is bo en het elk 'n sitarea, badkamer, kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel en broodrooster.
Die eenheid het ook donsduvets en kussings, linne en badhanddoeke. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang.
Clarens bied 'n plaasmarkie, 'n brouery, kaas-deli, warmlugballonritte, 'n gholfbaan, bergfietsry, 'n Park Run, perdry en voetslaan. Daar is verskeie restaurante om van te kies.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Anban Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
- Gaste dink The Clarens Place het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang