The Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrick Duncan-weg 9, Kloof, Durban, 3460, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Cottage bied veilige, knus selfsorgverblyf in die dorp, Kloof, in Durban.
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaap- en 'n sitarea, asook 'n kombuis en 'n aparte, ruim badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Daar is 'n klein ontbyttafel met sitplek vir 2 in die kombuis, asook 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n koffietafel en 'n slaapbank voor die platskerm-TV. Die slaapbank kan as ekstra slaapplek vir 'n kind ingespan word. WiFi is ook beskikbaar. Die kamer lei na 'n onderdakstoep waar gaste maaltye saam kan voorberei.
Gaste het toegang tot hul eie ingang en daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Die eiendom het ook geslotekringtelevisie vir ekstra sekuriteit.
Die eenheid is net 28 km se ry vanaf Durban en uShaka Marine World.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Patrick Duncan-weg 9, Kloof, Durban, 3460, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrick Duncan-weg 9, Kloof, Durban, 3460, KwaZulu-Natal