Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage - Hadison Park

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cottage - Hadison Park is in Kimberley en het 2 ruim selfsorgkothuise.

Verblyf word in Kothuis 1 en Kothuis 2 gebied. Albei kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n kombuisie. Daar is slaapplek vir tot 7 gaste.

Veilige parkeerplek en 'n braai-area word voorsien.

Kimberley is bekend vir Die Groot Gat en dié gewilde besienswaardigheid is naby The Cottage wat dit beslis iets maak om te besoek. Die kothuis is ook naby skole, hospitale, kerke, winkelsentrums, vermaakgeriewe en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 275 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die verblyf was netjies en skoon. Ons sal dit weer gebruik.
Feb 2025
Ester J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, area was stil en naby aan hospitaal. Baie lekker gebly, area was stil.
Feb 2025
Shadrack Mzwandile M
Saam met lewensmaat
5.0
Great location, quiet. Excellent service. Great location, peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Helena P
Saam met vriende
5.0
Dit was aangenaam om daar te oornag. Hierdie is die mooiste en gerieflikste plekkie om in te bly. Marna, die gasvrou, het uit haar pad gegaan en 'n ek...
Sien meer
Des 2024
Launce M
Saam met lewensmaat
5.0
Gem of a place. Used as a base for medical tests at the hospital.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Cottage - Hadison Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstraat 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYTU2MGU2LTc2ZTktNDM4Mi04ZjlhLTc0ZDliYzlmOWIwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 275 5 1 5 12 Simon Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75469601152 24.744766571357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang