Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lenchen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Cozy, clean, plenty of amenities and perfect location. Our stay was easy and effortless and very cozy in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsje
Lavender Cottage
Dear Lenchen, Thank you so much for your fantastic review! We are thrilled to hear that you had such a cosy and comfortable stay at Lavender Cottage. It's wonderful to know that our cleanliness, ample amenities, and prime location contributed to your enjoyable experience. We're glad that you found the cottage perfect for a winter getaway, providing warmth and comfort during the colder months. Your feedback truly highlights what makes Lavender Cottage special, and we appreciate you sharing your positive experience. We look forward to welcoming you back for another delightful stay. Warm regards, The Lavender Cottage Team

Liza B
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Fantastiese ligging met 'n alle geriewe moontlik! Die kaggel is 'n hoogtepunt (in die winter). Loopafstand van die see is 'n bonus! Vriendelike diens, die kaggel is wonderlik vir 'n winterkuier. Gasstoof is 'n bonus (load shedding). Loopafstand van see en dorp en winkels, restaurante. Karaktervolle dorp. Cottage Collection se huise (Lavender) is pragtig met alle geriewe. Was 'n wonderlike Weskus-ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransa S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Kuier was te kort, sal definitief weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly, skoon en gerieflike huis met alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsje
Lavender Cottage
Beste Fransa, Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n heerlike tyd by Lavender Cottage gehad het en dat alles gerieflik en na wens was. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir 'n langer kuier – ons sien uit daarna! Vriendelike groete, Die Lavender Cottage span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cec049d43d5f3262550459568d2cc4009815ac76692c2f01dd1ec4bc7aeb8a3417cc52c0ea773b313934f4c630b132e1c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805459 17.899272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang