Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Cozy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jared D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared D

Great.

Was peaceful and owners are very friendly.

Yvonne K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K

Baie netjiese, rustige en mooi plek en omgewing.

Ja, baie rustig met geen steurnisse.

Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Baie netjies. Meer as een mens verwag. Super blyplek.

Ons het baie lekker gebly.

Theo E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E

Gerieflik, netjies en privaat.

Baie lekker gebly, gerieflik, netjies en privaat.

Marius S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S

Baie lekker en gerieflik, maar kort nog paar goedjies.

Dit was regtig lekker by Debbie, geen probleem. Enigste klein probleem wat ons gehad het was met die etes. Die advertensie het selfsorg gesê, maar dit is effe moeilik sonder klein kombuisie of aparte wasbak om skottel uit te spoel ens. Die akkommodasie is perfek vir enkel aand se oorslaap, maar redelik moeilik vir meerdaagse gebruik. Die probleme wat daar was, was flink en perfek hanteer.

Krist W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krist W

Veilig, skoon, gerieflik, vriendelike gasvrou.

As 'n vroulike alleenreisiger was Coxy Cottage 'n veilige bestemming. Lekker groot kamer, baie lekker ontbyt. Vriendelike ontvangs, sal weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Nikko M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikko M

Beste stop op 'n 3-weke sakereis gewees.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ernststraat 4, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8343bc1965c84b9582245eb3f7facaf72175519a9048816dba9023499ea433323ec9d413d7e3b7c4b61827431eec92c3e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 4 Ernst Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.811987915023 30.152300991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang