Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Craft Guesthouse in Potchefstroom Unit 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Craft Guesthouse in Potchefstroom Unit 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Privaat en in rustige area. Verblyf baie skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Privaat en in rustige area. Verblyf baie skoon en netjies en die diens was puik. Sal dit vir enige persoon aanbeveel en definitief weer gebruik maak van die diens.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marilize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Super skoon en netjies!

Fantasties! Die fotos doen dit nie regverdigheid nie. Die woonstel is skoon, netjies en baie elegant gemeubileerd. Sal definitief weer daar gaan en vir enige persoon aanbeveel.

Karel M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Dit was die vriendeliste en beste plek wat ons nog in gebly het. Ons is 10 sterre.

Dit was die vriendeliste en beste plek wat ons nog in gebly het. Ons is baie gelukkig gewees.

Hester V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Stil en rustig.

Ruim en netjiese verblyf. Sal definitief weer daar oorbly.

Ziana W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziana W

Baie interessante, mooi en rustige gastehuis.

Ons het baie lekker gebly. Dit is pragtig daar en voel soos 'n huis. Alles wat nodig is, is daar.

Elzette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Lekker.

Ja, ons het. Netjies.

Mynhardt Siegfriedt G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt Siegfriedt G

Baie aangenaam.

Dit was baie lekker en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Een bed in die kamer kort net 'n bietjie opgradering.

Theuns B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Wonderlik.

Baie gemaklik en gerieflik, goeie waarde vir geld. Kan dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kock-straat 183, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b3be049eec8cba01b9d6d63c4a9c5ba0b6bbaf5790e982129d61895332b41d4e29f58a66720d742e31179736901a4911df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 183 Kock Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737632625993 27.086570056318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang