Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hayloft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Croft Hayloft bied gesofistikeerde verblyf in blomtuine in die dorpie Hilton. Dit word deur sonkrag aangedryf. Hierdie unieke, eko-vriendelike en opgeknapte kothuis stel gaste in staat om soggens met die geluid van voëlgesang op te staan en saans sal die paddakoor gaste aan die slaap sus. Die eenheid word omring deur welige plantegroei en is die tuiste van 2 donkies wat uit slegte toestande gered is, 10 vrylopende hoenders, 2 Nigeriese dwergbokke en 4 honde wat ook deur organisasies van slegte toestande gered is.

Die solder is 'n ruim, stylvolle area wat die atmosfeer van 'n klein Keltiese heuwelplaas oproep. Binne sal gaste 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak vind. Die solder spog ook met 'n Kanadese kaggel, 'n slim-TV met Netflix en WiFi. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en alle nodige breekware en toebehore toegerus. Tee, koffie, melk, koekies en beskuit word voorsien.

Gaste kan ontspan met 'n koppie koffie in die tuin of met 'n glas wyn onder Sherpa-komberse by die vuur. Draagbare braaigeriewe is in die tuin-area beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizzi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis Shepstone-rylaan 1A, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3958bc82206be700e61e212e1f61f512e0ca1ee390073bc778ab9cb09588d4a6b7359a30d11098816e1d95064bd53259f659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 1A Dennis Shepstone Drive Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.56965674904 30.289853135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang