Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crystal Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 84

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir The Crystal Studio
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sonia P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia P

Comfortable.

Perfect location and lovely views. Would have appreciated a backup for load shedding as it gets very dark if you're coming home late to your unit.

Francois K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Ruim woonstel in goeie ligging.

Goeie waarde vir geld gegewe die ligging. Woonstelle is goed toegerus. Goeie internetspoed. Pragtige uitsig.

Clem C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clem C

Baie lekker.

Baie lekker en goed geleë.

Allan G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Allan G

Lovely apartment with some deficiencies.

Lovely apartment. Good situation. Helpful staff. But WiFi is not included and the extra paid for package is abysmal. Many guests sit outside reception to vie for the appallingly slow free WiFi. This business, aiming at the market it does, should have high speed WiFi in each apartment and included in the price! Glass candy on the kitchen extractor is a danger because of its low height. Both my wife and myself came close to injury on a number of occasions.

Anri C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri C

Pragtige uitsig. Fantastiese woonstel - luuks, skoon, ruim.

Sal enige tyd aanbeveel en sal self graag weer wil gaan.

Romien B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B

Ongelooflik mooi en gerieflik.

Pragtige, luukse eenhede met lieflike uitsig!

The Crystal Studio se terugvoer

Geagte Romien,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor u verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat u die uitsig en ons luukse eenhede geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.
Vriendelike groete

The Crystal Studio
Annetjie M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M

Fantasties!

Sal weer en weer terug gaan na The Crystal toe!

Antoinette V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Ontvangs was uiters swak.

Het gesukkel om in te kom.

Laurence G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laurence G

Lawaaierig en die diens van die eenheid nie aanbeveelbaar nie.

Ongelukkig word die eenhede nie vroeg skoongemaak nie. Die mense wat daardie dag inklok word eerste geakkommodeer, so jou eenheid word eers heelwat later gedoen. Ek sal dit nie vir gesinne aanbeveel nie, want albei aande wat ons daar was, was die ander gaste tot na middernag aan die partytjie en baie lawaaierig. Sekerlik moet daar 'n afsnytyd wees vir lawaaierigheid? Dan was die ander gaste nie ingenome met die kinders by die swembadarea nie, dalk omdat hulle water spat en bietjie luidrugtig is, maar dit was duidelik dat die kinders hulle pla. Die vloere was baie vuil, want as ons kaalvoet geloop het - was ons voete amper swart. Die eenheid is baie mooi gemeubileer.

Marlize S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Gerieflike en netjiese woonstel met baie mooi see-uitsig.

Die woonstel word elke dag skoongemaak en die diens was bie goed. Daar is ook twee swembaddens (een koud en een verhit). Ons sal definitief weer daar bly en kan dit hoogs aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKaMFM2ihDZvyWW80wYjCm4ZPQ58FKaO7lNnIysD068ajWRSpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 35 Medburn Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.95525807933 18.385011553692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang