Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Danes on Vaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gloria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very nice. Very nice, the hosts were so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Zyl C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uistekende waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Baie mooi ligging. Vriendelike, behulpsame gasheer. Ons het oornag op pad na ons bestemming en The Danes on Vaal is perfek daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige plek. Baie lekker ligging. Baie lekker gebly. Pragtige plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Skye B
1 nag
4.8
Jan 2025

Veilig, netjies, skoon, gasvry. Dit was baie netjies, baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie rustige, ontspannende naweek. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Ook baie om te doen in en om Parys.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was kort, want ons het net een aand oorgeslaap. Maar ons is baie tevrede. Ons het baie lekker gebly, die plek was baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie mooi plekkie naby aan die rivier en die winkels. Baie rustig. Stil en rustig! Netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike eienaar en natuurlik die dansers self is vrek oulik. Baie netjies, reg langs die rivier vir lekker stappies en sonsak foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik. Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustige omgewing, pragtige kamer, groot lekker badkamer. Dit was baie lekker stort, wonderlik. Sou graag 'n TV wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 36, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang