The Devon Valley Hotel
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 680 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die bekroonde Devon Valley Hotel skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoek van die Stellenbosch Wynlande en bied asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge. Hier bied ons "tuisgemaakte gasvryheid" op sy beste!
Ons 50 stylvol gemeubileerde gastekamers gee 'n ware kontemporêre koloniale gevoel weer.
Die Klassieke Kamers is in die historiese Cedarwood-gebou. Die kamers wat na die vallei front het hul eie privaat dekke en die kamers wat noord front bied toegang tot privaat-binnehowe met lieflike uitsigte oor die wingerde en olyfboorde.
Die Vineyard Kamers het 8 luukse kamers met kaggels en 12 Klassieke Kamers met onbelemmerde uitsigte oor die vallei vanaf hul privaat patio's en balkonne.
Die Manor House is die hotel se luukse aanbieding. Hierdie deel spog nou met die Hoof Executive Suite, 2 Junior Suites en 4 Luukse Kamers. Elke eenheid is individueel en smaakvol versier met 'n privaat swembad.
Ons restaurant bring hulde aan klassieke disse, ekstra vars met so tikkie andersheid. Die konsep is eenvoudig, maar geur kom altyd eerste. Die spyskaart wissel maandeliks om voorsiening te maak vir vars, seisoenale produkte.
Die stylvol versierde Cedarwood Lounge & Bar met sy gemaklike en moderne leerbanke het al naam verwerf as gesogte en gewilde bymekaarkomplek, waar lang aande langs die gesellige kaggel deurgebring word. Die hotel se kroeg en sitkamer-area lei na die Vineyard Terrace, 'n plek om af te skakel na 'n lang dag se werk of ontspanning.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Calvyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Devon Valley Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang