The Docklands Two Bed Executive Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Docklands Two Bed Executive Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in die woonstelgebou, The Docklands in De Waterkant. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers sentrale verblyf tydens hul besoek aan Kaapstad soek.
Dié woonstel bied slaappleka aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte op Tafelberg. WiFi is beskikbaar.
Die gebou het 'n dakdek met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, toegewese parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. The Docklands is sowat 3 km vanaf die Groenpunt-stadion, die V&A Waterfront, die Silo-distrik, en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang