Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Don Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstone-rylaan 588, Aloe Place 1, Lethabong, 1609, Gauteng
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Don Apartment is 'n lieflike selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in die hartjie van Lethabong. Die sentrale ligging maak dit die ideale keuse vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende sitarea het sagte rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe in die kompleks insluitend 'n gemeenskaplike swembad, kinderspeelarea, 'n klubhuis en veilige parkeerplek. Die kompleks is ook net 'n entjie se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. 'n Winkelkompleks met 'n verskeidenheid restaurante en winkels is ook net 3 km vanaf die woonstel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir The Don Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Svodai Abigirl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greenstone-rylaan 588, Aloe Place 1, Lethabong, 1609, Gauteng
  • Gaste dink The Don Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstone-rylaan 588, Aloe Place 1, Lethabong, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2c44bd6ae62ba25d36c173210bee9e655fc8ec68433b0107665a4ec0ad6a2c4d0404e8be546681455218e603a039b5c754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 588 Greenstone Drive Aloe Place 1 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1202366 28.1594845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang