The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf is enig in sy soort en is teen die hange van die magiese Magaliesberg. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied, net 16 km vanaf Hekpoort en Magaliesburg. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf.
Die plaas is die tuiste van alpakkas, miniatuurdonkies, perde, hoenders, hase, wolmuise, boerbokke en koeie, en verblyf word gebied in 'n aparte kothuis naby aan die hoofhuis.
Die kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders (15 jaar en jonger). Dit het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n groot instapkas. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is ook beskikbaar.
Die badkamer het 'n stort, toilet, en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke, toiletpapier en 'n koekie natuurlike donkiemelkseep word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, klein yskas-vrieskas, potte, panne, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, strykyster en 'n strykplank toegerus. Gratis koffie, tee, melk en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien.
Die kothuis lei na 'n stoep met 'n etenstafel, 'n buitebraai en boma-area met hangmatte. Daar is ook 'n klein privaat swembad. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die Mini Farm Winkel bied gaskoeldranke, lekkers, tuisgemaakte konfyt en beskuit, asook die bekende Donkey Dairy-produkte soos melk, seep en gesigroom.
Gaste het ten volle toegang tot die 34 hektaar-plaas en is welkom om met die diere in kontak te kom en deel te neem aan verpligtinge op die plaas soos om die bokkies te voer. Die plaas bied 'n gesinsvriendelike 2 km-staproete, Brayer's Eye, saam met die bergdonkies. Piekniekkomberse en rugsakke word vir die staproete voorsien. Paartjies kan stap tot by Long Ears Lookout wat 'n lieflike uitsig oor die Magaliesbergvlaktes bied en hier kan 'n glasie wyn saam met die sonsondergang geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jesse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
- Gaste dink The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs HD 23, Boschfontein Plaas, Maanhaarrand, 0346, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang