Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Door Fifty4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longships-rylaan 54, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Door Fifty4 is 'n asemrowende, ruim gastehuis wat in die veilige Longships-rylaan in Plettenbergbaai, die hartjie van die Tuinroete, geleë is.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Hierdie eiendom kan as 'n geheel of apart bespreek word. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het ook sy eie kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof en mikrogolfoond toegerus is. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV in.

Dié eiendom het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea is perfek vir gaste om saam hul maaltye te geniet en te gesels, en die sonkamer is ideaal vir boeklees en ontspan.

Die kuierarea het 'n pooltafel en 'n lieflike sondek wat met 'n sonverhitte swembad spog. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe wat restaurante, kroeë en ander aktiwiteite soos gholf en skubaduik insluit. Die strand is ook net 'n paar minute se stap ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Longships-rylaan 54, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longships-rylaan 54, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a988291084c5f2442d8fbcad044232a357b16d55165bc6516461cc2bf5ba39036e37b0b34d0fa63b975b08f20d2b8e42797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8) 54 Longships Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0691742 23.369679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang