The Drifter
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembos-singel 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Drifter is op die eienaar se perseel in Hartenbos geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of vriende.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitarea. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hartenbosstrand en Suid-Kaap Spoorweg is 2,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Besembos-singel 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembos-singel 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang