The Dullstroom Inn
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Dullstroom Inn bied verblyf in Dullstroom se oudste hotel wat uit die 1908's dateer. Dié hotel kyk uit oor 'n historiese kerkplein en bied gaste 'n plattelandse ervaring met baie stories om te vertel.
Die hotel bied verskeie kameropsies wat almal uniek gestileer en gemeubileer is. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, tee- en koffiemaakgeriewe, en het en suite-badkamers met óf 'n stort, bad, óf albei. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hotel het verskeie gemeenskaplike areas soos die sitarea, kroegarea en eetarea om te kuier. Die sitkamer het ook 'n lieflike kaggel wat gaste tydens koue en winteraande kan geniet.
Gaste kan 'n heerlike drankie op die onderdakstoep geniet en in die son in die lieflike tuin sit en bak. Hierdie eiendom het veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 127
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Dullstroom Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang