The Dunes 80
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Huisreëls
'n 40% deposito word vereis om die bespreking te bevestig.
Saldo moet 45 dae voor aankoms betaal word.
Kortkennisgewingbesprekings: volle balans is 15 dae voor die inklokddatum betaalbaar.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Prys is per eenheid en nie per persoon nie.
Daar is gratis WiFi wat met 'n rugsteunstelsel aan die gang gehou word tydens beurtkrag.
Daar is ook noodligte en 'n gasstoof.
Let asb. dat hierdie eenheid nie 'n see-uitsig het nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstrand-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang