Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Studio 11

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Dunes Studio 11 is 'n lieflike woonstel in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek aangesien dit 8 km vanaf Plettenbergbaai geleë is en direkte toegang tot 'n blouvlagstrand het.

Dié ateljee op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee met lugversorging het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Dié ruimte het ook 'n sitarea en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ateljee maak oop op 'n oulike patio en kyk uit oor die swembad. Gaste kry veilige parkeerplek reg by die eenheid. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n houtdek wat pragtige see-uitsigte bied en is 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3261e855f7b2de19c77c0d3b02768a418165a76a829019873e274a77d7639d8a05810564a3a2bdee3a8a75b1e23d9e43b923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 Main Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009543729546 23.422138484957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang