Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fairway Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir The Fairway Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daniel B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Will come again when staying in this area.

Wonderful guesthouse.

Rozelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle W

Very nice.

Lovely place. Nice garden. Great stay.

Mariette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Sal beslis weer daar oornag. Ongelooflike mooi rustige plek.

Ongelooflike mooi plekkie.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Mariette. Ek sal julle weer huisves.

The Fairway Guesthouse
Leon G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Goed toegerus en vriendelike ontvangs.

Ons was so vriendelik verwelkom deur Esme, en het dadelik tuis gevoel. Ons plekkie was 'Hole in One' en was pragtig toegerus met 'n spesiale botteltjie OBS om ons op te warm voor ons in die lekker snoesige bed geklim het. Ons sal beslis met 'n volgende geleentheid weer by The Fairway gastehuis bespreek.

Chantel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Netjies skoon en veilig.

Netjies skoon en baie veilig. Dit is ons tweede keer wat ons oorslaap by die gastehuis en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Melanie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Interessant. Heerlik geslaap. Mooi tuin.

Ons het tydens 'n donderstorm in die reën gearriveer. Krag het sporadies afgesny. Sambrele en batteryligte voorsien. Ek dink die water in die plastiekbottel was uit die kraan getap; dit het brak geproe.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Melanie. Jy is reg wat die water betref, ons gebruik water uit ons boorgat vir die perseel. Groete.

The Fairway Guesthouse
Mark J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J

Accommodation was great but Senekal doesn't have much to see or do.

Very comfortable and clean.

Peta B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta B

A very comfortable stay.

An oasis after a long drive. Beautiful gardens to relax in. Just a pity we couldn't access the pool area due to the owners' Great Dane. Nice touches of sherry and chocolate in the rooms. Very comfortable beds with the best quality linen. A very comfortable stay.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Thank you, Peta.
Zeus loves guests so much. He sometimes slips out, but I will keep a sharper eye on him. Kindest regards.

The Fairway Guesthouse
Richard N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Richard N

Perfect.

The stay was incredibly nice! Love the little room! Felt quite at home.

Rochelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Stylvolle en veilige verblyf in die Vrystaat. Goed ingerig vir beurtkrag.

The Fairway Guesthouse se eienaar het ons vriendelik ontvang en ingelig. Die verblyf is uit die gedruis in 'n stil woonbuurt met spasie en tuine. Ons het lekker gebly!

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Rochelle. Gaste soos jy maak dit lekker vir my. Groete, Esme.

The Fairway Guesthouse
Nicolette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Pragtige netjiese plek.

Baie beïndruk met die dekor en die plek.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Nicolette. Dit was vir my lekker met julle hier. Groete

The Fairway Guesthouse
Christa B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Aangename oornagverblyf.

Die kamer was skoon, netjies en keurig gemeubileer. Baie privaat en 'n pragtige rustige tuin met veilige parkering. Ons gasvrou is goed voorbereid op beurtkrag.

Elmarie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Gerieflike oornagverblyf.

Pragtige tuin en gerieflike kamers vir oornag verblyf in Senekal.

Fred C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Pragtige gashuis, goedversorgde tuine.

Ons het die gastehuis baie geniet. Die eienaar is persoonlik betrokke. Lieflike tuin en rustige atmosfeer. Die gastehuis is 'n oasis in 'n klein dorpie wat duidelik swaar trek.

Teya C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teya C

Business.

Lovely guesthouse to stay at. They contacted me ahead of time to see what our needs are.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Thank you Teya.

The Fairway Guesthouse
Joanne U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne U

A very comfortable stay in Senekal.

Lovely stopover accommodation en route to the Drakensberg. Clean and safe. Set in a nice garden across from the golf course.

Willie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Juweel in Senekal.

Ons groepie wat deur die land reis op motorfietse van tyd tot tyd, het ons laaste aand op pad terug Gauteng toe na 'n besoek aan die Karoo by Esme in Senekal oornag. Sy en haar personeel het uit hulle pad gegaan om ons versoek om daar te braai te reël en alles ook te voorsien. Die kamers is baie gerieflik, netjies, skoon en goed toegerus en ons is soos konings behandel en het die kuier daar vreeslik geniet en sal vir seker weer daar oornag.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg en 'n groot plesier. Hoop om julle gou weer te sien.

The Fairway Guesthouse
Leandre K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre K

Absoluut lieflik en so pragtig.

Baie gerieflik geleë. Soveel mooi details en so skoon en netjies. Lyk presies soos fotos. Pragtige plek en lieflike eienaar. Verskriklik vriendelik. Was baie lekker om Senekal te kan beleef.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle ook, julle was pragtige gaste.

The Fairway Guesthouse
Joeninne J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J

Baie netjies.

Alles netjies en skoon en ons is baie vriendelik ontvang. Dankie.

Melanie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Heerlik.

Esme is een wonderlike gasvrou. Lieflike, skoon kamer, lieflike tuin, kan verblyf daar aanbeveel vir enige persoon.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Melanie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete

The Fairway Guesthouse
Jacques S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Die verblyf was lekker en rustig.

Die omgewing is rustig, geen geraas en net lekker. Naby winkels as jy wil stap.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Mariette. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

The Fairway Guesthouse
Alida M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M

Baie aangenaam.

Vriendelike diens met aankoms.

Tok K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok K

Baie lekker verblyf, alles voldoen aan vewrwagtinge en meer.

Ontvangs van Esme het mens dadelik laat tuis voel en sy het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Akkommodasie is skoon en baie netjies, beddegoed van hoë standaard. Badkamer skoon en goed toegerus. Tuin is van die beste uitleg en mooi instandgehou, laat mens sommer tuis voel. Sal die gastehuis hoog aanbeveel.

Renier V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier V

Lekker gebly.

Geen asblik in die kamer nie. Verder baie mooi en netjies gewees.

Estelle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Pragtige plek!

Stylvolle plek met 'n pragtige tuin.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Estelle. Dit was lekker om jou te huisves. Hoop om jou gou weer te sien!

The Fairway Guesthouse
Piet Verwey V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet Verwey V

Ons is gul ontvang en was beindruk met die gasvrou se vriendelikheid en professionalisme.

Dis 'n pragtige nessie. Die verblyf daar was heerlik. Die plekkie is voorwaar 'n tuiste na 'n dag op die pad. Dit is warm en netjies en skoon.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Piet. Wat n voorreg om julle te kon huisves. Groete

The Fairway Guesthouse
Ian P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P

Friendly and efficient.

Very helpful in booking an evening meal for us at local restaurant, which was also very pleasant.

Zelda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Ongelooflik. Sal die gastehuis enige tyd weer besoek en aanbeveel vir enigiemand.

Dit was ’n bo verwagte ervaring om daar te kon oornag. Al wat ons gemis het was ontbyt.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Zelda. Jy is 'n 5 uit 5 gas. Groete.

The Fairway Guesthouse
Monique P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P

Baie rustige verblyf.

Dit is 'n baie netjies plek, met 'n pragtige tuin en die laan bome regoorkant die pad skep 'n ongelooflike rustige atmosfeer.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Monique. Hoop om julle gou weer terug te hê. Liefde.

The Fairway Guesthouse
Michelle P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Baie aangenaam, het baie lekker gekuier en gasvrou was 'n droom!

Sien sterre.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie liewe Michelle. Hoop om jou gou weer te sien!

The Fairway Guesthouse
Martin D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Excellent venue. Esme goes the extra mile to ensure comfort of her guests.

Beautiful spacious grounds with freedom of guests to sit on the lawns. Rooms well equipped with full DStv and all amenities. Safe off road parking behind security gates.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Thank you for the great review, Martin. Hope to see you soon. Regards

The Fairway Guesthouse
Lindie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie G

Uitstekend.

Net een aand was wonderlik gemaklik en ons kon die warmte afspoel in die swembad. Baie dankie, Esme, jy is 'n gasvrou duisend.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Lindie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

The Fairway Guesthouse
Johann B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Goed.

Toilet lek en raas en spinnekoppe in, onder en bo een van kinders se bed.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johann. Toilet is nou reg, en jammer oor die spinnekoppe. Groete

The Fairway Guesthouse
Leon S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Uitstaande verblyf teen 'n billike tarief.

Binne loopafstand van Senekal park run, gholfbaan en rolbalbaan. Fairway se tuin is ook uitsonderlik, met baie voëls is dit 'n lushof.

Hanlie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Privaat, netjies, alles beskikbaar en vriendelike persoonlike diens.

Ons was in Senekal vir skool reünie. Dit was heerlik om in so pragtige, rustige en netjiese omgewing oor te bly waar ons veilig en tuis gevoel het. Alles beskikbaar en naby alles.

Danie C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Absoluut wonderlik!

Ek, my prokureur en my advokaat het by The Fairview Guesthouse gebly vir 2 dae. Die eienaar, Esmé, was van die begin af vreeslik behulpsaam en vriendelik. Dit is mense soos sy wat die Vrystaat 'n lekker plek maak vir mense om te besoek, en met The Fairview Guesthouse en haar borrelende gasvryheid, slaag sy 100% daarin. Die verblyf is luuks, die kamers groot, die beddens baie gemaklik en warm ingerig vir die koue nagte en soggens is die ontbyt uitstekend. As 'n mens gereeld daar deurry, of Senekal besoek, sal dit beslis jou tuiste weg van jou huis word. Die ligging weg van die N5-hoofweg af maak dit ook stil en rustig en kry mens 'n lekker plattelandse gevoel met old school charm. Ek beveel The Fairway Guesthouse hoogs aan vir enige iemand. Absoluut uitstekend en onverwags om so 'n oulike plek in die hart van die Vrystaat te kry. Baie dankie vir al jou moeite en dat jy ons verblyf so spesiaal gemaak het. Ons sal beslis weer daar kom oorslaap.

William V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Top gasvryheid en netjiese bekostigbare akkommodasie.

Ek en my vroutjie is vriendelik verwelkom en het agterna lekker gekuier saam met die beste gasvrou in die dorp. Esme het 'n mooi en aangename persoonlikheid wat uit haar pad gaan om haar gaste tuis te laat voel. Ons mooi kamer (Birdie) was skoon, gerieflik en netjies. Lekker geslaap sonder geraas. Die ontbyt die volgende oggend was keurig voor gesit en smaakvol. Ons sal beslis weer by The Fairway Guesthouse oornag. Waarde vir geld in 'n goeie omgewing. Die gastehuis word sterk aanbeveel.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie! Julle was beslis 5-ster gaste.

Groete,
The Fairway Guesthouse

The Fairway Guesthouse
Loraine O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine O

Baie netjiese, skoon, veilige blyplek.

Die gastehuis is in 'n goeie omgewing geleë. Goed versorgde tuin. Netjiese, keurig gemeubileerde eenheid met selfs 'n elektriese kombers op die bed. Genoeg veilige parkering vir voertuie.

Priscilla F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla F

Was a pleasure staying there.

But could offer meals if available.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Hi Priscilla, meals are available upon request, but the booking was made without meals.

It was a pleasure hosting your group and in the future, we would love to serve you meals.

Kind regards

The Fairway Guesthouse
Danie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Smaakvolle en gerieflike gastehuis met pragtige tuin.

Ons gesin het heerlik gebly in hierdie moderne en gerieflike gastehuis. Elke kamer is ruim, luuks en volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Daar is aandag aan detail gegee en dit maak die verblyf nog meer aangenaam. Elke kamer het uitsig op die pragtige, groot tuin en daar is 'n heerlike koffiemasjien in die leefarea. Esmé het alles baie aangenaam gemaak en haar aanbeveling van die Cheetah Restaurant vir aandete was in die kol. Met sulke goeie ontvangs het ons Senekal sommer baie geniet! Ek kan The Fairway Guesthouse enige tyd aanbeveel.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Danie.
Wat 'n aangename groep om te gehuisves het. Ek sal julle graag weer ontvang en ten sterkste aanbeveel. 5/5 vir julle.

The Fairway Guesthouse
Mandy V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V

Friendly, warm, welcoming and just awesome, felt like I was visiting family!

The owner, Esme, is a wonderful lady and leaves no stone unturned to give you wonderful service. I highly recommend The Fairway Guesthouse for single or family travellers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, warm, verwelkomend en eenvoudig fantasties. Het gevoel asof ek by familie kuier!

Die eienaar, Esme, is 'n wonderlike vrou en en gaan uit haar pad om wonderlike diens te verskaf. Ek beveel The Fairway Guesthouse hoogs aan vir enkel- of gesinreisigers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Thank you, Mandy! You were a lovely guest to have.

Regards,
Esme

The Fairway Guesthouse
Maria S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Uitstekende waarde vir geld.

Fasiliteite puik en uitstekend. Definitief bo-gemiddeld.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Maria. Hoop ek sien jou sommer gou weer!

Groete,
Esme

The Fairway Guesthouse
Leonor B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonor B

Rustig en mooi.

Baie dankie vir die heerlike verblyf en vir die tuisgevoel wat ons gehad het.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Leonor. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Esme

The Fairway Guesthouse
Johan N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Uitstekende, gerieflike, netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs wat jou sommer laat tuis voel. Kamers is stylvol en netjies. Kan Fairview Guesthouse met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie Johan.
Wat 'n aangename groep Kaapenaars! Hoop ek sien julle sommer gou weer.
Groete,
Esmé

The Fairway Guesthouse
Louis D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Van die beste gastehuise wat ons nog besoek het.

Baie mooi gastehuis in groot tuin met hoë bome waarin voëls heeltyd gehoor word. Baie rustige omgewing. Word bederf met glasie sjerrie by aankoms.

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Dankie.Geniet julle paar dae saam. Hoop om julle weer te sien as julle in die rigting kom. Groete

The Fairway Guesthouse
Mareli G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli G

Classy yet homey, spacious and calm, fantastic Free State hospitality and excellent service. Recommend x 150!

This is a home away from home with the added luxuries needed from a refined traveller. I thoroughly enjoyed my stay at The Fairway Guesthouse as I had all the needed space required from my room, quality linen and beautiful decor surrounded by a lovely and calm garden. My host was friendly and walked the extra mile for my added concierge needs! The breakfast was delicious and satisfying. I will definitely stay here again and recommend a trip through the Free State that includes Senekal and surrounds!

Antoinette N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

Pleasant.

Fairway Guesthouse is a friendly, guest orientated place that assisted us on a last minute accommodation for a business trip. It is neat and clean and would recommend it to anyone!

The Fairway Guesthouse se terugvoer

Thank you Antoinette. It was a pleasure having a friendly guest like you.

The Fairway Guesthouse
Francette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette V

The Fairway bied smaakvolle en luukse verblyf met 'n persoonlike en huislike aanslag!

Hierdie juweel in die klein dorpie van Senekal het al ons verwagtinge oortref. Ons kamer was uiters gerieflik ingerig en uitgelê met 'n uitsig op die pragtige tuin en gholfbaan. Die linne, dekor, koffiestasie en detail in die kamer getuig van 'n smaakvolle aanvoeling en 'n gasvrou wat persoonlik toesien tot haar gaste se behoeftes. Ontbyt was ongelooflik smaaklik en ek kan hierdie opsie beslis aanbeveel. Ons het werklik ontspan en tuis gevoel. The Fairway sien ons beslis weer!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 2, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2KeS9tVig07KgDHTskVYj6M2dI7xcSP73wX7jO4pLzkJ8YSveF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 2 Bell Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320102568193 27.615287750959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang