Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmers Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R999 R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Farmers Cottage is 'n pragtige selfsorg-plaaskothuis aan die verste punt van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie Bethulie in die Vrystaat. Bethulie is sentraal geleë in Suid-Afrika, teen die suidelike Vrystaatse grens en word deur skilderagtige koppies omring. Dis die ideale omgewing waar gaste egte Karoo-gasvryheid sal geniet.

Dié bekoorlike, luukse kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n houttafel met stoele, en die knus sitarea het 'n groot kaggel en 'n TV met Openview-kanale. Op die ruim onderdakstoep, eie aan die Karoo, is daar 'n etenstafel en braaigeriewe.

Die erf is heeltemal omhein en troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat indien dit vooraf gereël word. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste by die Karoo Pandok Gastehuis bedien word. Gaste kan ook van die swembad by die Karoo Pandok Gastehuis gebruik maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jacques E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, rustig en plaasgevoel. Ons het verskriklik lekker gebly en sal dit weer gebruik as 'n oornag stop Kaap toe.
Des 2023
Annas B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly. Baie gasvrye ontvangs. Baie netjies en skoon. Die stilte was ongelooflik. Lekker geslaap en die kothuis het alles wat jy nod...
Sien meer
Des 2023
Amanda K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Ons het heerlik gebly.
Jan 2024
Marthie G
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike, rustige, vriendelike atmosfeer. Ons het heerlik ontspan en gerus. Ons het baie lekker gebly. Die diens is uitstekend en die dame wat ons ont...
Sien meer
Jul 2024
Anton B
Saam met lewensmaat
4.6
Privaat, getieflik en skoon. Privaat, gerieflik en skoon, met gras en omheining vir honde. Oulike stoep met braaigeriewe.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink The Farmers Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999
R999 R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 7, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArdJS6uTCimrAcP1m1lzrdKd4u772seKqGLWwiDc8xN3nMC5hWN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R899 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 7 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.49516731923 25.983602106571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang