The Farmhouse Private Wing @ Inversanda Farm Cottages
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petrus Stroom-weg, Plaas 29, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 970 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
The Farmhouse Private Wing @ Inversanda Farm Cottages is 'n plattelandse toevlugsoord in die pragtige Dargle-vallei in die Middellande van KwaZulu-Natal. Hierdie plaas is reg aan die einde van die pad geleë en bied vrede en rustigheid.
Dié kothuis is een van 3 op die perseel. Dit bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe vanwaar gaste die omliggende plaas kan bewonder. Inversanda is 15 minute vanaf Midmar-dam, die tuiste van die bekende Midmar Mile. Dit neem minder as 5 uur om die plaas vanaf Johannesburg te bereik en net minder as 1,5 uur vanaf Durban.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lucinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Petrus Stroom-weg, Plaas 29, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petrus Stroom-weg, Plaas 29, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal