The Feathered Nest Guest Farm
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 36JQ, Onverwacht, Boons, 0334, Noordwes
- Vanaf R3 960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Feathered Nest Guest Farm is tussen Magaliesburg en Rustenburg op die R30 Derby-pad geleë. Hierdie area is bekend vir sy wild, seisoenale rivier en staproetes.
Dié lodge het 4 eenhede wat elk 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid het 'n kaggel, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt, asook drie- en viergangmaaltye word in die eetarea bedien.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV my die kroeg, 'n swembad, staproetes en vierwielritte in.
Ander doendinge in die area sluit warmlugbalon-safaris oor die Magaliesberge, Magaliesberg Canopy-toere en Ziplines in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erfdeel 36JQ, Onverwacht, Boons, 0334, Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 36JQ, Onverwacht, Boons, 0334, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang