The Fever Tree Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Fever Tree is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Dit is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reservaat en 15 van die westelike area van die iSimangaliso Vleilandpark af.
Daar is 6 eenhede en verblyf word aan tot 17 gaste gebied. Die eenhede is die familiekamer, dubbelkamer, semi-selfsorgdubbelkamer, 2 kamers met 2 enkelbeddens en ’n selfsorgkothuis. Al die kamers het gerieflike beddens en ’n badkamer met ’n stort.
Ontbyt en aandete kan op versoek en teen ekstra koste bedien word.
Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, braai-area en gratis WiFi in.
Doendinge in die omtrek sluit wildkyk, voëlkyk en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
The Fever Tree
Guest
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Fever Tree Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang