Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir The Gables
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Priscilla P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla P

In die hartjie van Clarens!

Sharon is 'n gasvrou wat nie net dadelik beskikbaar was om in enige manier ons verblyf verder gemaklik te maak nie, maar sy het ook die lekkerste gebakte "snack" met 'n welkom OBS tydens ons aankoms in die kombuis gelos. Die loft is cozy en beautiful en die view, even méér. Dankie, ons kom gou weer terug.

Jade V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade V

Fabulous!

Our stay was absolutely amazing! We had a wonderful time. The place was clean and neat. It had everything that we needed. We also had a lovely host!

The Gables se terugvoer

Hey Jade, having your group of ladies visit The Gables was fantastic. Lovely group and always welcome back.

The Gables
Danny O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny O

Good price for an awesome stay.

Wow, a great place! I could not thank the host enough. I can't wait for next time. The house is stunning and the loft is just as comfortable. The braai area is neat. Thanks once again!

The Gables se terugvoer

Wow, thank you Danny. It was a pleasure hosting you and your family. Looking forward to your future visits.

The Gables
Imke B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Imke B

Ontspannend, lekker, gemaklik.

Baie lekker akkommodasie. Die bestuurder is baie behulpsaam en verseker dat jou wegbreek perfek is.

The Gables se terugvoer

Thank you so very much. Looking forward to seeing you again at The Gables-Clarens.

The Gables
Morne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Smaakvol en elegant, maar die lae dak is hinderlik.

Ons dakeenheid was keurig gemeubileer met beddegoed van goeie gehalte en het alles bevat wat ’n mens nodig kan kry vir ’n aangename verblyf. Sharon se aanwysings per WhatsApp was duidelik en nuttig. Ons het ook gehou van die omgewingsvriendelike toiletware. Die enigste probleem is dat die dak van die plek so laag is (behalwe in die middel van die drie vertrekke) dat ’n mens gedurig jou kop stamp as jy nie deurentyd pasop nie, selfs in die beddens en op die bank in die sitkamer. Dalk is dit vir kinders of dwergies bedoel.

The Gables se terugvoer

Beste Morne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bevoorreg om julle vakansie 'n goeie ervaring te maak en sien uit om julle weer te sien.

Aangaande die hoogte van die dak. Dit is ons loft eenheid en ons adverteer dit as sulks. Ons beveel dit aan vir persone onder 1.7 meter lank. Probeer gerus ons luukse Classique eenheid in die toekoms.

Groete

Sharon

The Gables
Bas U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bas U

Nice tiny house.

Good location in the centre of the village. It's like a tent with low ceilings.

The Gables se terugvoer

Dear guest,

Thank you for your kind review.

We appreciate the feedback.

Kind regards.

The Gables
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Darcelle J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darcelle J

Sharon was so friendly and welcoming. We had an awesome stay.

We were 7 in the house and it was big enough for us. We had a lovely stay, the house was clean and well-equipped. I would only suggest that she installs an aircon in the lounge, but otherwise, it was a great stay and would definitely go back.

Janet C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C

Idyllic blyplek en dorp.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

The Gables se terugvoer

Thank you for your visit, superb guests.

The Gables
Dia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dia R

Baie netjies en skoon. Goed ingerig vir die koue.

Sharon het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die loft is baie netjies en skoon. The Gables is gerieflik naby aan die dorpie met restaurante binne stapafstand. Werklik die moeite werd om by The Gables tuis te gaan.

The Gables se terugvoer

Thank you Dia, looking forward to a repeat visit.

The Gables
Christian S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S

Groot, familie-vriendelik.

Ons het dit ongelooflik geniet. Ligging is perfek. Fantasties vir families met kinders.

Andre M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Stunning! Loved it.

We were 14 people attending a 70th surprise birthday celebration. The Gables were perfectly situated for this. The only downside was the access to the loft. We unfortunately had to find last minute accommodation for 4 people on arrival as they could not access the bedrooms in the loft. The staircase was not pensioner friendly. Maybe what I can suggest is to specify on the website the loft is for kids only and not people over 60. We were lucky to find last minute accommodation not too far. Apart from that we had an amazing, memorable time. Thank you.

Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Most enjoyable.

Everyone enjoyed the stay at The Gables. Venue is conveniently situated close to Clarens town centre.

Helene P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene P

Het dit baie geniet en heerlik ontspan.

Kon stap na besienswaardighede. Heerlike restaurante.

Andries D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Al die nodige geriewe vir lekker kuier na die vlak 4 inperking.

Hoewel die huis hier en daar bietjie TLC benodig, werk alles, was netjies en skoon en beskik oor alles soos adverteer. Die familie het lekker saam gekuier en sal hopelik gou weer so maak.

Stella J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella J

We had such a great stay, we were a group of 14 and the house was so beautiful with a pool as most don't have, but we got lost a bit.

We had a great stay until our departure, where the helper's daughter started screaming at us cause we used extra mattress from upstairs, saying we guests give her mom extra work, but we took the mattress back. Apart from that we enjoyed our stay.

Navlika R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Navlika R

Very pleasant

Spacious rooms, well equipped to cater for large groups.

Ilse S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Kuier by die Gables was baie lekker.Groot huis wat baie mense kan huisves.

Gables se ligging uitstekend, loop afstand dorp toe. Netjiese huis met skoonmaak dienste. Sal beslis weer daar gaan bly.

Cornell J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell J

Onvergeetlike lekker tyd gehad saam met my familie by die Gables.

Ek kan met plesier The Gables aanbeveel, onvergeetlike goeie diens ontvang. Alles was perfek uiteengesit, ons het so lekker gekuier om die vuur by die binnebraai-area. Daar was ook 'n lekker klim- en klouterraam vir die kinders om te speel, groot grasperke waar ons saam met die kinders krieket gespeel het. Ons het sommer na die dorp gestap. Alles was so naby. Sal enige tyd weer hier kom kuier.

Reon H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon H

Lovely house, our party of 12 was comfortable.

See stars.

The Gables se terugvoer

Thanks very much Reon.

Hope to see you at The Gables again in the near future! The entertainment /bar room downstairs will be open by end April 2019.

The Gables
Tarryn F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F

Wonderfully located, very accommodating with everything we needed.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik geleë, baie akkommoderend met alles wat ons nodig het.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Gables se terugvoer

Hi Tarryn,

Many thanks for being such wonderful guests. It was a pleasure hosting you all and we hope to see you again at The Gables in the future.

The Gables
Rob R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob R

Awesome getaway.

The house comfortably housed our group of 11 people ( of which 4 were kids). Everything worked and the place was spotless. The house is a 2 minute walk to the town center, however the road in front of the house is a gravel road. Carol proactively sent us directions and made arrangements for the keys. The loft is ideal for 4 children, however, adults could struggle with the small staircase. There was more than enough seating, utensils, towels etc. DSTV and Wi-fi worked well. We enjoyed staying there.

Elmarie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C

Heerlik met al die geriewe wat benodig word tot jou beskikking.

Voorwaar baie netjiese ruim blyplek. Naby aan winkels geleë. Al die nodige geriewe beskikbaar. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Anelda M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda M

Ons het dit baie geniet en die uitsig van die bergreeks was asemrowend. Ons sal vir seker weer gaan.

Die huis was mooi, skoon en ruim. Die binnebraai is nogal klein, veral vir die hoeveelheid mense wat gehuisves word, maar in die somer sal dit lieflik wees as jy die deure kan oopmaak en nog naby die swembad ook kan wees. Die kliëntediens was puik.

Werner M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Die huis was baie gerieflik en groot genoeg vir 13 mense.

Naby geleë aan alle restaurante en winkeltjies. Daar is ook MTB-roetes sowel as staproetes.

Denys D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denys D

Die ligging is perfek en die huis was ideaal vir ons groot familie.

Ons familie het na Clarens gegaan om my pa se 70ste verjaarsdag te vier. Die huis was perfek geskik vir die 10 volwassenes en 3 kinders. Meer as genoeg ruimte en geriewe. Die ligging so naby aan die dorp se hoofplein het ons toegelaat om oral te loop. Sterk aanbeveel.

Eugene T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene T

Lieflike plek om oor te bly vir 'n naweek weg.

Het baie lekker gebly, die plek is baie ruim met 'n baie groot erf. Was lieflik om sommer na die winkels toe te stap aangesien dit so naby geleë is.

Marais C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marais C

Lekker huis met meer as genoeg geriewe vir 'n groot groep.

Die huis is baie gemaklik met meer as genoeg spasie en geriewe. Die daaglikse skoonmaker maak 'n groot verskil. Lekker ervaring.

Hugo G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo G

Excellent location with a magnificent view.

Stunning place, it was well equipped, neat, tidy and clean. We loved the attention to details. We had a wonderful stay at the Gables - we will be back!

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Rustige en asemrowende ervaring.

Dis 'n pragtige plek en so lekker rustig, die eienaar is so vriendelik en hulpvaardig, ons tydjie was net te kort.

Louis D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Uitgebreide gesinskuier om 'n verjaardag te vier.

Bitter lekker gekuier van begin tot einde. Die huis is uitstekend toegerus en genoeg aandag aan detail sonder om oordadig te wees. Dit was 'n plesier om bederf te word met genoeg beskuit, toiletware, ens. Dan word die kaggel ook sommer vir jou gepak! Ek voel dat hierdie uitstappie na The Gables 'n jaarlikse instelling gaan word.

Chloe C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe C

Can't wait to come back and visit again.

We absolutely loved our stay and so wished we could stay a little longer. Clarens is fantastic and definitely a town we want to spend more time exploring and appreciating. Thank you Gables for hosting us. Hope to see you soon.

Jeanette P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Ons kon nie vir beter weer en ligging gevra het nie.

Kinders het die erf terdeë geniet. Baie lekker kuierhuis. Skoonmaakdiens perfek. Mense baie vriendelik.

Viviane M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Viviane M

Langnaweek saam met familie en gaste van oorsee.

Die Gables het al ons verwagtinge oortref, dit was ruim, pragtig binne sowel as buite, alles was net uit die boonste rakke. As ons weer die geleentheid kry om Clarens te besoek, sal die Gables my eerste keuse vir verblyf wees.

Rachelle C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle C

Dit was 'n heerlike naweek in Clarens met gerieflike verblyf en al die nodige bykomstighede!

The Gables het in al ons behoeftes voldoen - jonk en oud was ontspanne!

Madelene V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V

'n Huis weg van die huis af.

The Gables was 'n netjiese instansie met al die nodige toebehore wat ons benodig het vir 'n wegbreek-naweek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal met graagte weer by hulle oorbly.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjk5YzM0LWZmYTYtNDZiOC1iN2QzLTVlODBjMGE0MjkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 330 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.516057 28.422243
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang