Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinders en babas is welkom.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook of vape word nie toegelaat nie. Enige bewyse van rook of vaping in die woonstel, soos reuk, as of sigaretstompies, kan 'n ekstra skoonmaakfooi tot gevolg hê.
Wasgoed mag nie op die voorstoep gehang word nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00. Geen musiek of steurings word op stoepe, trappe of wandelpaaie toegelaat nie. 'n Boete sal uitgereik word vir geraasversteuring.
Indien 2 gaste bespreek, sal 1 slaapkamer gebruik word. Indien linne en handdoeke van ekstra slaapkamers gebruik word, sal dit ekstra wasgoed- en skoonmaakkoste meebring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang