Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grange 11

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 3 Mrt 2027.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 R5 175 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Grange 11 is 'n pragtige vakansiehuis in die luukse buurt Kampsbaai in Kaapstad. Dit is minute vanaf lieflike strande en dis die ideale verblyf vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie of 'n vakansie saam met vriende. Die huis het moderne afwerkings en ongelooflike see-uitsigte.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol versierde en suite-slaapkamers waarvan 3 lugversorging het. Die pragtige hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n bad, instapstort, dubbelwasbakeenheid en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is in 'n aparte gebou op dieselfde perseel en bied maklike toegang tot die hoofhuis.

Die lieflike leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Daar is ook 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n rustige leeshoekie langs die sitarea.

Groot skuifdeure lei na 'n stoep met meubels en 'n sprankelende swembad waarin gaste kan afkoel. Die huis is naby nagklubs, restaurante en winkels.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 698

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 900
R 6 900 R 5 175
per nag, vir 8 mense
Vanaf R6 900
R 6 900 R 5 175
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Grange-weg 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a1ef3eba15d1bcc1682820bdddcf6fb8eb66561b6786dfebd3c55ab3ae79464bf6b3ffd6e662e7fd1532671f24aa1c6dbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 900 nouVanaf R5 175 per nag, vir 8 mense 11 The Grange Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946639 18.38135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang