Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Bough

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Green Bough
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maranda J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda J

Baie dankie vir 'n snoesige nagrus. Veilige area, vars en baie gerieflik.

Netjies, alles wat jy nodig het en meer.

The Green Bough se terugvoer

Hello Maranda, dit was so lekker om julle te ontmoet en so dankbaar dat jul snoesig kon ontspan in die koue winter van die Vrystaat. Hoop om jul gou weer te sien.

The Green Bough
Patricia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia N

Baie lekker geslaapwandeld.

Baie lekker gebly, baie gemaklik. Eenheid is ten volle toegerus en was ongelooflik in haar kliëntediens.

The Green Bough se terugvoer

Patricia, dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle was uitsoek gaste. Hoop om julle gou weer te sien.

The Green Bough
Burrie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burrie G

Puik verblyf. Quite welkom.

N pragtige gastekamer, volledig toegerus en vriendelike gasheer en gasvrou.

The Green Bough se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Burrie. Ons is dankbaar ons kon aan jou 'n warm en veilige slaapplekkie gee, in die middel van ons koue Vrystaat. Hoop om jou gou weer te sien. Gastehuise het bedagsame en vriendelike gaste soos jy nodig.

The Green Bough
Belinda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Ons beste verblyf in 'n gastehuis.

The Green Bough is meer as wat jy verwag, Lynette se vrindelike warm hart maak dit so aangenaam, ons het dadelik tuis gevoel en die pragtige, volledige toegeruste eenheid bied alles wat jy nodig het met styl.

The Green Bough se terugvoer

Belinda, baie dankie vir die allerpragtigste kommentaar. Ons is baie dankbaar dat julle tevrede was en lekker gekuier het. Ons vertrou dat ons weer die geleentheid sal kry om julle te ontvang. Julle was stergaste. Groete, Lynette

The Green Bough
Christel T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel T

Hartlike ontvangs, baie gerieflik, skoon en veilig.

The Green Bough het meer gebied as wat ek verwag het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir toeriste of vir iemand wat vir besigheid reis en verblyf nodig het. Hoewel dit naby aan 'n pad met heelwat verkeer is, is daar nie geraas in die slaapkamer nie.

The Green Bough se terugvoer

Christel, dankie vir jou positiewe kommentaar en dat jy tevrede was, en meer gekry het as wat jy verwag het. Persoonlike diens is vir ons baie belangrik en ook die veiligheid van ons gaste en hul voertuie, daarom het ons 'n alarm- en beams-stelsel geïnstalleer wat die gaste self moet aktiveer sodra hul in die eenheid is.

The Green Bough
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasonsweg 123, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb878f0022691301fd801ea43acc51ca7dbf695de1087f4ce765ca8b87f710f9b1f2cce750a030ee8107c6f4295aafb93489e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 123 Jasons Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.920591010511 26.817200949896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang