The Green Gate
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-rylaan 9, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 940 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
The Green Gate bied selfsorg-vakansieverblyf met 'n see-uitsig in Zinkwazi Beach in KwaZulu-Natal. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na rustige verblyf.
Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met 5 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed, 'n kinderstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer is skakelkamers en het elkeen 1 driekwartbed en 'n kinderstapelbed. Hierdie kamers se en suite-badkamers het elk 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die laaste twee en suite-badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die ruim oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n tafeltennistafel, genoeg gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon wat reg rondom die eenheid strek. Daar is buitemeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe op die balkon. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad, tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby die hoofstrand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Seagull-rylaan 9, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-rylaan 9, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang