Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Olive Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Antonie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Het net een aand oornag. Alles was skoon en netjies. Het lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Skoon en netjies. Die aansig het ons bietjie gepla, maar die kamers was skoon, lekker geruik en netjies. Parkering is egter bietjie van 'n probleem, maar verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Hi, thank you for staying at The Green Olive. We do hope to see you again very soon.

Hofmeyer L
1 nag
4.8
Jul 2022

Pleasant stay. Friendly, comfortable and clean rooms, reception very welcoming and assisted us even when checking in late after 23:30. Will make use of this guesthouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Thank you for staying at The Green Olive and we hope to see you again very soon.

Werner V
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Sal nie weer hier bespreek nie, en sal dit vir niemand aanbeveel nie. Die gaste hier is baie raserig tot in die vroeë oggendure. Nie 'n rustige plek om te ontspan en rus nie. Geen ontbyt, terwyl hulle adverteer dat ontbyt verskaf kan word. Kamers is lig in die nag a.g.v. ligte wat deur die nag brand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre August D
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2024

Sal nie weer daar bly nie. Algemene indruk is goed. Die kamer was skoon en netjies. Eerstens adverteer hulle ontbyt, maar dit was nie beskikbaar nie. 'n Koopbewys van R150 kan verkry word vir ontbyt, wat regtig nie goedkoop is nie. Die badhanddoek was uitgerafel aan die kante en nie op standaard nie. Die parkering is nie voldoende vir die kamers nie. Die hoofpad veroorsaak aansienlike geraas reg deur die nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Gemaklik. Ons het gemaklik gebly. Dankie. Ligte bly aan gedurende loadshedding.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Dankie dat jy by die Green Olive gebly het. Ons hoop jy het gemaklik gebly en ons sien daarna uit om jou binnekort weer te ontmoet.

Lana M
1 nag
3.8
Mrt 2023

Lekker plekkie vir 'n oornag. Parkering is bietjie sleg, maar res van die plekkie is nie sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Dankie dat jy by The Green Olive gebly het. Ons sal probeer om die parkeer probleem reg te stel. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Barnie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2022

Gemaklik, skoon en netjies. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Thank you for staying with us. We hope everything was as expected and look forward to meeting you again very soon.

Freddie D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2022

Onvriendelike personeel. Geen verwelkoming van ontvangs, geen of min kombuistoerusting insluitend kombuislappe. Toiletsitplek los.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Hi Freddie, Thank you for staying at The Green Olive. We are not a self-catering guesthouse therefore our rooms do not have a well-equipped kitchen set up in the rooms. We do have amenities like electric kettle, mini-fridge and a microwave in the rooms for our guests' convenience but do not keep dishcloths and utensils as requested. We do apologize for the loose toilet seat, the housekeeping should have notified the management. We will be taking action. Thank you once again for staying at The Green Olive and hope to see you again in the future.

Jacoba N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2022

Ons het net daar geslaap en moet sê dit was rustig daar was geen lawaai in die kamers nie. Ons sal nie weer van die plek gebruik maak nie! Ons kon nie eens ontbytpap eet nie aangesien daar geen papbakkies was nie! Ons wou graag braai, maar daar was nie 'n bak vir vleis of slaai nie en ook geen braaitang nie. Die ontvangs het gesê hulle sal dit voorsien - wat 'n grap. daar het niks van gekom nie. Die kombuis kan meer toegerus word! Die geraas van die hoofpad is ook van vroegoggend af 'n probleem. Die parkeerarea is heeltemal te klein vir groot voertuie. Die kamera's om die huis gee 'n mens wel gemoedsrus oor jou voertuig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kroonstraat 6, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540187bbbc99b230220d7e7cdb76cd5541be3ee4c079d9b0c9a45906219808c2daac126868bb8bf4a2a0fa9acfaa5a2f0a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 6 Kroon Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.2399 28.32913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang