Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greenhouse Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Greenhouse Guest House is 'n bekoorlike Victoriaanse huis in die voorstad, Groenpunt. Met baie van die bekendste besienswaardighede in Kaapstad binne loopafstand en 'n MyCiTi-bushalte voor die deur, is The Greenhouse Guest House die ideale plek om die stad te verken.

Die dubbelverdieping-huis het oorspronklike loodglasvensters, houtvloere, hoë plafonne en baliste. Die interieur is nuut opgeknap.

Verblyf word aangebied in gemaklike kamers met en suite-badkamers, elk met 'n en suite-stort. Ander geriewe suit verwarming en lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër in. WiFi word voorsien. Hier is ook 24 uur-sekuriteit.

Ontvangs is oop vanaf 08:00 tot 23:00.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Kyla M
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik en lekker. Veilig, skoon en stapafstand van winkels, restaurante.
Sep 2024
Berna V
Besigheidsreis
5.0
Lieflike ou huis met hope karakter, en baie trappe! Bekostigbare blyplek naby die CTICC.
Sep 2024
Rene H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer bespreek, veral wanneer ons rugby by DHL-stadion wil gaan kyk! Uitstekende verblyf, fasiliteite alles net soos geadverteer.
Apr 2024
Merlyn M
Besigheidsreis
5.0
Still great. Great, accommodating and considerate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nanthakumarn C
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very nice and comfortable. The host was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Greenhouse Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccd4b5cf46383d57b21c8b9a566886bf1b326d813345e2fd58e9747c5989a652604557886d578832d605842391d6fb4505e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang