Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guest House Pongola

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 59 resensies vir The Guest House Pongola
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sharon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Very pleasant. Welcoming and affordable.

Very pleasant. Staff did not mind that we phoned them to drop off the keys, leaving at 4 am in the morning.

The Guest House Pongola se terugvoer

Thank you Sharon,

We appreciate your kind words.

Kind regards,

Kim

The Guest House Pongola
William Arthur S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William Arthur S

Comfortable.

Very nice and hospitable.

Riana D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Netjiese verblyf en vriendelike diens.

Vir 'n vinnige oorslaap is dit meer as wat ons nodig gehad het.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hugo C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo C

Was 'n goeie naweek.

Sien sterre.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Very impressed

Very impress, very clean and friendly personnel.

Ron B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron B

Uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Ons het verblyf baie geniet!

'n Oase met baie vriendelike, gasvrye mense.

Pieter S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Weereens baie lekker oornag.

Ons is gul ontvang, vinnig ingeboek en bygestaan om kos te bestel. Waarlik soos voorheen was dit aangename verblyf.

Simone R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R

Goed uitgerus.

Personeel is baie vriendelik en die gebou en tuin is so mooi. Sal weer oorslaap as ek in die omgewing is. Naby geleë aan eetplekke.

Sheila V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila V

Gasvry en waarde vir geld.

Nicolas het ons hartlik verwelkom en baie goed na ons omgesien. Dit wou net begin reën en hy het ons help tasse indra. Nicholas het seker gemaak dat ons gemaklik is. Die volgende oggend was daar 'n ontbyt pakkie vir ons reis verder. Ek kan beslis The Guest House Pongola aanbeveel. Met sulke gasvryheid kan niemand verkeerd gaan nie.

Stefan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J

Nietjiese ruim kamer, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Heerlike ruim en netjiese kamer, verskriklike lekker mover groen tuin met n kristal helder swembad en goed geleë. Ons gasheer, Nicholaas ,was absoluut fantasties, hy het graag uit sy pad uit gegaan om ons welkom tuis en gemaklik te laat voel en het vir geen oomblik opgehou glimlag nie.

Ané B D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ané B D

Puik in alle opsigte - baie aangename, hulpvaardige bestuurder.

Was bietjie lastig om te vind, maar ons is oud! Plek is ruim, puik, veilig, netjies en skoon. Regtig aangenaam en word beslis aanbeveel. Goeie keuse.

Linda K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Linda K

Room was poorly prepared. Overall impression extremely poor.

I originally booked the guest house due to having stayed there last year January and found the place to be quite acceptable. However, our recent stay was a massive disappointment. On arrival it appeared that the room was not prepared for guests. We were 4 adults. We had to ask for toilet paper. There was only one towel in the room. Had to ask for an additional 3 towels. The little bit (hardly enough for one cup) of coffee that was in the bottle was rock hard. When requesting for coffee, they said they didn't have. The double bed was so soft. It felt like you were sleeping in a hole. Although there are no smoking signs all over the house, the house reeked of cigarette smoke which made the place feel dirty. We will most definitely not be booking this guest house for our next trip.

Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantastiese ervaring.

Gail en haar span was uitnemend. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan oornag. Hou so aan.

James P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Lekker om uit die hitte te ontsnap het.

Ek het na amper 9 ure op die pad by die Guest House aangekom. Dit was onsettend warm buite. Dit was heerlik gewees om uit die hitte in 'n lekker koel kamer in te stap. Die dames was baie vriendelik en die kliëntediens was baie goed. Onthou swemklere as jy die Guest House besoek. Daar is 'n lekker swembad.

Marius D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Baie aangenaam.

Skoon, gerieflik fasiliteite en vriendelike diens.

Dinemarie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinemarie P

Baie vriendelike diens met 5-ster-verblyf!

Alles was perfek vandat ons gearriveer het tot ons weer vertrek het. Baie dankie Pongola Geust House.

Peter P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Satisfied, thank you.

The room was as described and we were satisfied with our overnight accommodation. The service was friendly. It was easy to find and close to amenities. I would recommend The Guest House Pongola. Thanks.

Richard A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard A

Aangenaam, netjiese en goeie waarde vir geld.

Baie akkommoderend.

Hermien D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien D

Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Gail is baie vriendelik en behulpsaam! Sal definitief The Guest House Pongola aanbeveel!

Werner M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Baie lekker gebly. Goeie, vriendelike mense. Sal gerus weer gaan.

Sien sterre.

Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Opregte vriendelikheid en goeie waarde vir geld.

Lekker kamer en kwaliteit beddens. Ontbyt wat vooraf bestel word pluspunt. Kompleks netjies en vêr genoeg van grootpad af. Sal weer daar gaan oorslaap.

Cornelius D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius D

Gerieflike oorbly.

Gerieflike en gemaklike oorbly.

Penny O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny O

Heerlik rustig en netjies.

Baie lekker gewerk en skoon en netjies.

Pierre B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Lekker gemaklik.

Vriendelike gastehuis, goed geleë.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jean J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Baie netjiese, skoon gastehuis met puik vriendelike diens en uitstekende etes.

Goeie restaurant.

Andries B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Waarde vir geld.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was skoon en gesellig ingerig. Ontbyt was soos versoek, varsgemaak, warm en heerlik. Genoeg om 'n honger soos myne te stil. Waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorslaap!

Ria P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Dit was baie lekker. Baie gasvry.

Baie gasvry en tegemoetkomend. Sal beslis weer daar bly.

Delien V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delien V

Heerlik!

Naby N2 geleë. Heerlik geëet en gekuier.

Shoana H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shoana H

Quiet and clean.

Relaxing and quiet - the rooms are clean. Reception is friendly and everyone I spoke to from The Guest House was incredibly helpful. Thank you.

The Guest House Pongola se terugvoer

Good morning Shoana

Thank you for your review. We are so happy that you felt at home. Hope to see you soon in the future!

Kind regards
Ilse

The Guest House Pongola
Mickey R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey R

Presies wat ons nodig gehad het.

LekkeSlaap se terugvoering was vinnig en doeltreffend.

The Guest House Pongola se terugvoer

Hi Mickey

Ek is rerig bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Voorspoed vir die Nuwe Jaar!

Baie groete
Ilse

The Guest House Pongola
Ralph K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph K

Baie vriendelik, aangenaam, skoon.

In die kamer wat ons gehad het was muurproppe moeilik om by te kom, as jy 'n selfoon wil laai.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Willie W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willie W

OK.

Ons het 'n kamer geboek met dubbelbed. Met aankoms wou hulle ons in kamer boek met 2 enkelbeddens, toe word ons in 'n kamer geboek waar kontrakteurs bly.

Sandra R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Very clean and friendly.

The Guest House Pongola is well situated. Great place stay on the way to Mozambique (Kosi Bay Border). Clean and spacious family room. Very friendly service received.

The Guest House Pongola se terugvoer

Good day Sandra,

Thank you for the lovely review! We have enjoyed your visit with us and hope to see you again soon!

Kind regards,
Ilse

The Guest House Pongola
Jaci M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaci M

Baie gesellig!

Die mense is vreeslike vriendelik en behulpsaam. Lekker kos.

The Guest House Pongola se terugvoer

Hi Jaci

Ons is so bly dat julle dit geniet het by ons. Ons hoop om julle weer gou te sien!

Groete
Ilse

The Guest House Pongola
Ella H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella H

Alles was perfek.

Ilse is baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Die kamers is baie goed toegerus en dit is naby die hoofpad. Ek kan enige tyd The Guest House aanbeveel, ons het baie lekker gebly en die ontvangs was baie vriendelik en die ontbyt uitstekend.

The Guest House Pongola se terugvoer

More Ella

Baie dankie vir jul kommentaar. Dit was ons plesier om julle te bedien en so bly julle het dit geniet!

Groete
Ilse

The Guest House Pongola
Martin B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.

The Guest House Pongola bied waarde vir geld. Dit is baie netjies skoon en gerieflik.

The Guest House Pongola se terugvoer

Middag Martin

Baie dankie vir jul kommentaar. Ons is regtig bly dat jul verblyf 'n aangename een was. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te kuier.

Groete Ilse

The Guest House Pongola
Odette G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette G

GREAT EXPERIENCE.

What an absolute pleasure staying at The Guest House Pongola. Exceptional staff service and beautiful setup. Will definitely stay there again!

The Guest House Pongola se terugvoer

Hi Odette
Thank you for your comments! It was our pleasure in serving you and very happy that you enjoyed your stay! Looking forward to seeing you again!

Regards
Ilse

The Guest House Pongola
Peggy B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy B

Baie netjies en doeltreffend.

Die diens was puik en besonder netjies.

The Guest House Pongola se terugvoer

Goeie more
Baie dankie vir julle kommentaar. Dit was ons plesier om julle te bedien en so bly dat julle dit geniet het!

Groete
Ilse

The Guest House Pongola
Martien D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martien D

Lekker slaap en 'n goeie ontbyt is net wat jy nodig het om 'n lang reis te onderbreek.

The Guest House bied jou alles wat jy nodig het om weer veilig by jou bestemming uit te kom. Verfris en verkwik.

The Guest House Pongola se terugvoer

Goeie middag Martien,

Ek is so bly julle het lekker by ons geslaap en goed uitgerus. Ons wens julle 'n Voorspoedige 2016.

Groete,
Ilse

The Guest House Pongola
Nana C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nana C

Skoon en baie gemaklik.

Vriendelike diens en lekker ontbyt. Goeie diens deur personeel.

The Guest House Pongola se terugvoer

Middag Andrew

Baie dankie vir jou kommentaar. Dit was ons plesier om julle te bedien en baie bly julle het dit geniet!
Groete Ilse

The Guest House Pongola
Frik P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Dit was heerlik verfrissend en intiem.

Ons het die oornag werklik geniet en heerlik ontspan. Ons sal graag ons verblyf volgende keer langer rek.

The Guest House Pongola se terugvoer

Goeie dag Frikkie,

Dit is so lekker om te weet dat julle julself geniet het. Dit was 'n plesier om julle te bedien en sien uit daarna om julle weer by ons te hê!

Groete,
Ilse

The Guest House Pongola
Dawie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V

Uitstekend.

Skoon, maklik om te vind en vriendelike mense. Dit was perfek vir ons vinnige oornag.

The Guest House Pongola se terugvoer

Hallo Dawie,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Dit was lekker om julle te bedien en vertrou dat ons jul weer sal sien.

Baie groete,
Ilse

The Guest House Pongola
Nicolette E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolette E

Goed.

Niks om oor te kla nie. Ek sou wel lekkerder koffie verkies.

Edna A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Perfect overnight accommodation.

Kim is an excellent host and a wonderful cook. The accommodation is spacious, clean and we were very impressed.

Chris D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Dit was 'n huislike atmosfeer en regtig rustig. Dit is 'n "great" gastehuis om in te bly.

Hulle kos was absoluut "amazing" gewees en hulle kamers is baie skoon en netjies. Dit is 'n baie goeie gastehuis met bekostigbare pryse. Sal definitief weer daar oorslaap.

Anelle J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle J

I would recommend this guest house to everyone passing through Pongola!

The stay was awesome, the rooms clean and beautiful and the staff very friendly and helpful. Great stay, will book again!

Ode B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ode B

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Kevin D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin D

'n Baie goeie ondervinding.

Puik kamers en 'n baie vriendelike gasvrou. Sal weer terug gaan!

Laurelle Z - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurelle Z

Excellent!!!

Our stay was great. Superb hospitality from everyone at the Guest House. I will definitely recommend the venue.

Liesl K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K

Ongelooflik ontspannend

Dit is soos 'n oase op pad na mosambiek.

Portia M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

The service was superb.

The staff was friendly, rooms clean and well groomed, I'd definitely sleep there again if travelling that side - even in passing!

Richard K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

We had a pleasant, value-for-money overnight stay at this guesthouse.

Arrival handled well. Room neat, clean and comfortable. Breakfast delicious, served in a clean, homely dining room. Staff courteous and very helpful. Would recommend! Thank you!

Elna G - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna G

Great

Very comforable, clean and convenient. The owners were very helpful and friendly.

Noma S - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noma S

Excellent hospitality - definitely enjoyed the warmth of the staff

I enjoyed the warm reception and was at my happiest mood when getting into my room which was very clean, especially the linen. I have recommended The Guest House to my manager who has promised to try it for herself and my work mates in future.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 123, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwY2U2ODE2LWIyNWMtNDA0Ny04MDI2LTdjOWVjNzc0MGM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 123 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.378777976451 31.626723636774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang