Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Guineafowl

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
June V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies. Baie lekker gebly, sal weer graag daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean, neat, safe and friendly helpful host. A beautiful and spacious home from home. Ettiene is very friendly and helpful. A lovely private and safe space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seef C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Asemrowend en baie sentraal geleë. Rustige, veilige verblyf in 'n baie vriendelike omgewing. Ons is hartlik ontvang en behandel, en die akkommodasie is baie modern. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
The Guineafowl
More Seef Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier gewees om julle familie te huisves. Baie dankie ook vir die netjiese en skoon woonstel wat julle gelaat het na julle vertrek. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete Die Guineafowl span Etienne en René Schmidt

Claudia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Relaxed peaceful stay. We had a pleasant stay and the host was friendly and very helpful. He made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A lovely spacious place in a quiet area not far from the sea. We had a lovely time and with ample space. They are very caring and just want you to enjoy yourself. I would highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Ons het heerlik saam met ons kinders gekuier en sal weer kom kuier. Gasvry, skoon en netjies. Heerlik ontspanne kuier ruimte met die mooiste strande binne ry-afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ailsa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable and convenient - we would stay again! Etienne and Rene are welcoming and offer a wonderful service. We found the apartment comfortable and everything we needed was provided. Having no steps to climb and the easy layout on one level suited my husband, who uses a walking frame and stick. The apartment is within easy reach of Mossel Bay along the N2 but is situated in a quiet residential neighbourhood. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Lekker gekuier in Reebok. Ons het ons kuiertjie baie geniet. Ettienne het ons mooi ontvang en aan die woonstel bekendgestel. Die woonstel self was 'n verrassing. Ruim en baie gerieflik. Omgewing stil en rustig. Net wat ons wou gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Etienne
The Guineafowl
More Hentie Dankie vir die positiewe resensie. Lekker gewees om julle hier te gehuisves het. Hoop ons sien julle binnekort. Groete Etienne en René

Deirdre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie mooi, netjies en skoon. Heerlik gebly! Dit was 'n stil en rustige woonbuurt en baie welkom gevoel. Sal beslis aanbeveel. Ons is hartlik verwelkom en het tuis gevoel. Alles was baie mooi en skoon en het baie gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candis L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Awesome accommodation. Enjoyed, our staff was very comfortable. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
The Guineafowl
Hi Candis Thank you very much for the kind words. It was a pleasure hosting your family. Hopefully we'll see you in the near future. Kind regards The Guineafowĺ team Etienne and Rene Schmidt

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a1a153492934630640f0c20398f95a61b3423b59b2d5f8872362e96fcd314d2c55d3c366e8959746cd9e77974b7761c21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 28 Saffraan Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071429637637 22.171363711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456