Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guineafowl

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R825 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Guineafowl is 'n vakansiewoonstel op die grondvloer van die eienaar se huis en is binne maklike bereik van die strand in die kusdorpie Reebok geleë. Die gehuggie lê tussen Klein Brakrivier en Groot Brakrivier, en dit is 'n entjie se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 'n privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die eenheid bied ook 'n TV met DStv, oorgenoeg kragpunte in die kamers, en 'n piekniektafel buite vir gaste se gebruik. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, Reebokstrand, Kleinbrakstrand, restaurante, Oubaai Gholflandgoed en Garden Route Casino in terwyl doendinge soos swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, visvang, valskermsweef en wynproe in die area geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Guineafowl
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Guineafowl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a1a153492934630640f0c20398f95a61b3423b59b2d5f8872362e96fcd314d2c55d3c366e8959746cd9e77974b7761c21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 28 Saffraan Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071429637637 22.171363711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang