The Hampton Exclusive Guest House
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 2, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hampton Exclusive Guest House is in Oos-Londen se kusvoorstad Quigney, en dit is stapafstand van die strand af. Die gastehuis bied gerieflike verblyf, gratis WiFi en uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Die verblyf word in smaakvolle kamers en suites met houtmeubels aangebied. Elke kamer bevat 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en 'n plafonwaaier. Gaste kan hul dag reg begin met 'n volle Engelse ontbyt in die eetkamerarea wat oor die see uitkyk of in hul eie kamers. Daar is restaurante, kroeë en kafees naby die gastehuis geleë. Gaste het toegang tot gratis privaat parkeerplek op die perseel.
Gaste kan die Oos-Londen Akwarium besoek en doendinge soos walviskyk, dolfynkyk, visvang, voetslaan en draf in die omgewing geniet. Oos-Londen Lughawe is ongeveer 10 km ver en 'n lughawependeldiens is beskikbaar indien dit benodig word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Mpho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marine Terrace 2, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Quigney Beach Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 2, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang