Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Herolds Bay 203

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Corne E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlik. Die kamer was mooi skoon en daar is alles wat mens nodig het. Lekker op die stoep gesit en gekuier, net groot genoeg vir 2 mense. Sal definitief weer daar gaan kuier. Stil en rustig en loopafstand na die strand. Die gebou self is goed onderhou. Mens voel ook baie veilig daar. Dankie Theuns.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Baie dankie Corné, ek het die kampstoele gekry, nou sal julle heerlik agteroor kan sit volgende keer!

Etienne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike verblyf. Wonderlike selfsorg eenheid. Stapafstand van die see af in 'n rustige omgewing. Baie veilig met onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Baie dankie Etienne. Altyd welkom hier! Groete Theuns

Eugene B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Herolds Bay is a great location. Enjoyed our stay, apartment comfortable, a decent size fridge and a lovely view from balcony, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Thank you Eugene! You were model guests! Hope to see you soon!

Eben T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik, sal weer daar bly. Baie lekker stil en veilig en mooi buite-skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Baie dankie, Eben! Kom gou weer! Groete.

Etienne M
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Good value for money. Very comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Thank you Etienne for your kind review! Always welcome!

Alta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hattingh G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het lekker gekuier in 'n netjiese woonstel. Die woonstelblok is in 'n baie mooi omgewing en ons sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Baie dankie Hattingh familie, was heerlik om julle daar te hê!

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastiese akkommodasie. Baie skoon en netjiese woonstel met top sekuriteit. Rustige omgewing met pragtige uitsig oor die natuur. Loopafstand van die strand. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Baie dankie Christelle vir die positiewe kommentaar. Maak gou weer 'n draai. Groete. Theuns Roux

Kevin S
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Brief but good. Brief but good and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Thank you, Kevin!

Anthea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Rustig en veilig. Eenheid was nie mooi skoon. Kokerotte hardloop die hele plek vol. Kussings is pap (sommer 2 in 1 sloop gedruk). Dit behoort vervang te word. Geen komberse, slegs dun duvet op bed. Geen ordentlike mes om iets mee te sny.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Theunis
The Herolds Bay 203
Hi Anthea The unit is professionally cleaned every time a guest leaves, all the bedding, and towels professionally washed, and replaced all the crockery washed, unit swept etc. With regard to the pillows I will provide another one. Some people like hard pillows, other like soft pillows, so it is difficult to cater for all tastes, and requirements. We will provide a blanket as suggested. I understand that Herolds Bay has a cockroach problem, and although I had the unit fumigated they still enter from the verandah from time to time. The management of this upmarket building is addressing the problem as a matter of urgency. Thank you for taking the time to reflect on your experience. Regards Theuns Roux

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theunis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay, Eenheid 203, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa137bc426789705f5dfa79cbe86f8af2b4c33ddc233399c3f25377f9017008d846b7108a672f68ad8844d3ac6c038386dda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R404 The Herolds Bay Unit 203 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053442995238 22.38998497302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang