The Hidden Inn
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornycroftstraat 42, Boughton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 150R1 035 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede.
Verblyf word in 4 B&B-eenhede met en suite-badkamers aangebied. Daar is ook 'n leefarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Gratis WiFi is beskikbaar en DStv en ontbyt is by die tarief ingesluit.
Gaste kan van die onthaalarea, swembad en braai-area gebruik maak.
The Hidden is 2 km van die Pietermaritsburg Nasionale Botaniese Tuine af en is 'n moet-besoek vir voël-, plant- en natuurliefhebbers. Die prentjiemooi voetslaanroetes is asemrowend. Daar is lieflike restaurante en koffiewinkels naby. Supermarkte en 'n afleweringsmaatskappy kan teen ekstra koste maaltye tot by jou eenheid bring.
Die ryk geskeidenis van Pietermaritzburg maak dit 'n interessante besoekpunt vir reisigers. Daar is talle museums soos die Natalmusuem (5 km), die Kunstemusuem en die Voortrekkemuseum in die omtrek.
Die Midlands Meander is ook net 'n kort entjie se ry weg. Hier kan gaste talle doendinge soos wynproe, die plek waar Nelson Mandela Capture Site en 'n Belgiese sjokoladefabriek besoek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Thornycroftstraat 42, Boughton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Hidden Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornycroftstraat 42, Boughton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang