Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hidden Valley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annetjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wegbreuk in die natuur met 'n excellent service. Heerlike wegbreuk naweek. Diens was uitstekend en die bestuurder/eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Plekkie is baie netjies en die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, julle is altyd welkom,

Susan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike kuierplek vir gesinswegbreek. Ons was baie beïndruk met die verblyf by The Hidden Valley. Die hutte is stylvol en gemaklik ingerig met alles wat nodig is. Die omringende natuurskoon was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Susan. Julle is altyd welkom.

Jason S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons gaan nou die hele kamp bespreek en kinders en familie saambring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Jason, julle is altyd welkom.

Lizel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek. Wow, ons naweek was 'n heerlike wegbreek. Die eenheid is waarlik ten volle ingerig, alles wat jy nodig het en heerlike koffie. Die bemarkingsfoto's is mooi, maar die eenheid en omgewing is nog mooier. Ons is al klaar reg om nog 'n naweek by die akkommodasie te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, Lizel

Eurika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi rustige omgewing. Vriendelike ontvangs sal beslis aanbeveel. Baie mooi rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Eurika. Lekker dag vir jou.

Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Die eienaars van die stukkie paradys het aan alles gedink. Onbeskryflik woordeloos! Hierdie plekkie is soos 'n drukkie hemel wat op die aarde geval het. Die eienaars het letterlik aan alles gedink. Die warmte waarmee ons ontvang is, is onbeskryflik. Die handgemaakte seep het my hart gesteel. Die staproetes en rivier het my laat besef hoe ek nerens anders wil wees as in die bos nie. En dan het ons nog vir Maxi gehad wat ons letterlik opgevang het! Die viervoetige besige lyfie was altyd so vriendelik en het ons elke oggend kom hallo sê. Daar was letterlik niks wat ons nodig gehad het of gekort het nie. Oom Frans en Louise het letterlik aan alles gedink. Tot 'n haardroër om my wilde krulle te tem. En die kameelperde het ons gegroet by die hek met ons aankoms. Wat 'n belewenis! Beslis gaan ons weer. Hier verloor jy jou hart en siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anthony Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2024

Gente, quiet and serene. It was truly memorable and very restful. Gorgeous surroundings. Host Frans was very attentive and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vrede en rustigheid vir jou siel. Ongelooflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Sanet, ons is bly julle het geniet.

Mariana A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dis soos 'n stukkie paradys. Alles is gerig op gaste se gerief en genot. Dis 'n juweel in die bos. Ons wil weer (en weer) gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Mariana, julle is altyd welkom

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

5 x sterre vir die pragtige plek. Wat 'n pragtige juweel van 'n mooi plek! Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Daar was geensins iets waaroor ons kon kla nie, alles was netjies en mooi en meer as genoeg van wat ons nodig gehad het vir die naweek. Natuurskoon is pragtig. Eienaars doen regtig baie moeite en is baie gasvry. Sal beslis weer daar wil bespreek in die toekoms. Regtig 'n plek waar jou siel kan rus vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 49 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang