Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Highland Inn

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R575 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restaurant.

Al die selfsorg-eenhede het en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, en 'n TV. Die sakpas-eenhede is 'n nuwe byvoeging by The Highland Inn en bestaan uit 6 aparte kamers wat in 2 dele gedeel is, met 1 badkamer per afdeling. Elke kamer bied verskeie beddens en is ideaal vir groter groepe, skooltoere, kontrakteurs of gesinne wat op soek is na meer bekostigbare oornaggeriewe. Daar is ook 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis met 'n groot gemeenskaplike leefarea.

Alle kamers en gemeenskaplike areas word daagliks met ontsmetmiddels skoongemaak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar aan al ons gaste. Ons is ook naby aan restaurante en die sakekern.

Ander besienswaardighede in die omtrek sluit in die Golden Gate en Clarens (30 minute se ry), Afri-Ski (125 km), die Noord-Drakensberg (130 km), en die sentrale Drakensberge (200 km).

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Gerhardus V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik gebly. Ongelukkig was daar nie warm water die Vrydag en Saterdag nie. Baie netjies en baie lekker gebly.
May 2024
Marwaan D
Besigheidsreis
5.0
It had everything we needed. It had everything we needed - no issues.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2023
Christelle V
Saam met vriende
5.0
Netjiese, skoon kamer. Kamer was skoon en bed gemaklik. Genoeg badkamers en goed toegeruste kombuis. Veilige parkeerplek agter die hek en selfs 'n tel...
Sien meer
Jul 2022
Christelle B
5.0
Puik diens, vriendelike personeel en lekker privaat. Met my aankoms het ek dadelik tuis gevoel en kon heel privaat rus.
Apr 2022
Hein L
5.0
Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Sal aanbeveel vir enige een.
Mar 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

José Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 60, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Highland Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZDg4ZWU1LTQyOTItNGRiOC1hYTA5LTMwMTUxZmU0NDNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 60 Kerk Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.235929 28.298161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang