The Hills Garden Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Hills Garden Cottage is in die hartjie van Hartenbos geleë en word deur 'n rits geriewe en besienswaardighede omring.
Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelslaapbanke vir 2 gaste in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n leefarea met gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met stoele en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n buite-eetarea. Hartenbos Museum en die Seefront Mall is 2,9 km ver en Hartenbos se strand is 3,4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Surette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang