Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hobbit Hole

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir The Hobbit Hole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Arista B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B

Oornag verblyf vanaf Gansbaai na Gauteng toe.

Die verblyf was uitstekend, baie netjies en uiters goed toegerus. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

The Hobbit Hole se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet!

The Hobbit Hole
Gail S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

A memorable, most pleasing stop-over.

Comfortable, cozy, well-equipped, cleanliness excellent, well-appointed and a delightful host.

The Hobbit Hole se terugvoer

Dear Gail.
Thank you so much for the kind remark, and for your understanding with the frozen water situation!

The Hobbit Hole
Segoane S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segoane S

It was fantastic.

It was nice and warm.

Louis D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Uitstekende kwaliteit van die geriewe en diens van die eienaar.

Uitstekende diens van die eienaar en algehele ervaring van die netheid en kwaliteit van die geriewe.

The Hobbit Hole se terugvoer

Baie dankie Louis.
Dit was gaaf om julle te ontmoet!

The Hobbit Hole
Annezell J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annezell J

Dis 'n pragtig, skoon en netjiese plek. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Ons het baie lekker gebly.

Jean-pierre F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre F

It was a place where I experienced much needed serenity!

I loved staying here. It's very private and all amenities you'd need are there. The ideal place for a bit of rest.

Rob R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob R

Netjiese gerieflike plek, vriendelike en voortreflike gasvrou.

Ons het baie lekker gebly!

Lizelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Netjies, rustig en gasvry.

Lekker gebly. Sal weer daar oornag.

Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitstekende plek. Skoon netjies en baie mooi dekor. Beslis 5 sterre werd.

Fantasties, uitstekende ontvangs. Baie skoon en netjies met baie mooi dekor. Sal beslis aanbeveel. Beslis een van die beste besprekings wat ek al gedoen het.

Christine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

The place was very clean, tastefully decorated and we felt safe. Will be back!

We were pleasantly surprised. I didn't have to wash the dishes first before I used them, something I have to do often at most places. The place was very clean, tastefully decorated and we felt safe. The host supplied us with a list of suitable restaurants and the load shedding times without having to ask for it. There is a gas stove and geyser with some lights, so load shedding was not a problem. Will stay there again anytime.

Chris F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

My eie vakansieplekkie.

The Hobbit Hole was alles wat ek in 'n vakansie nodig gehad het. Ek was die hele dag op die pad en was vuurwarm en moeg. Die kamer is so bitter mooi en netjies. Ek is mal oor die fyn detail en afronding. Dit was beslis nie 'n vakansietrip nie, maar dit het vir my soos 'n onverwagte vakansie gevoel. Ek het niks nodig gehad nie en het heerlik gerus.

Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Aangenaam en lekker.

Die gasvrou het baie moeite gedoen. Die plek was netjies en ons het lekker gebly. Die gasvrou het baie moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Dankie.

Erika R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R

Sal graag met volgende bedoek weer daar gaan bly.

Baie lekker gebly. Net die plek vir iemand wat stil en rustigheid wil hê. Naby genoeg aan alles wat jy nodig het. Vriendelike en hulpvaardige eienaar.

Anton P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Absoluut netjies, uitstekend ingerig!

The Hobbit Hole was die regte plek vir ons moë lywe, en the host was uiters vriendelik en behulpsaam!

The Hobbit Hole se terugvoer

Dankie Anton, vir julle positiewe terugvoer! Ons sal julle graag weer huisves!

The Hobbit Hole
Amanda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

"Feels like a warm hug" som die plekkie goed op.

Lieflik, baie goed geleë en hartlik ontvang!

The Hobbit Hole se terugvoer

Hi Amanda, dankie vir die oulike beskrywing! Ek hoop jy en Werner kon 'n lekker rus kans inkry!
Sien julle graag weer eendag!

The Hobbit Hole
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Was ner vir een aan, maar sal definitief weer wil gebruik in die toekoms.

Baie lekker gebly, pragtige plek.

The Hobbit Hole se terugvoer

Dankie Johan, julle was gawe gaste! Hoop om julle weer te sien!

The Hobbit Hole
Santie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H

Fantasties.

Dit is 'n pragtige mooi plek. Alles is daar! Sal, as dit moontlik is, nooit weer in 'n ander plek slaap nie.

The Hobbit Hole se terugvoer

Vreeslik dankie, Santie.
Jy was 'n baie akkommoderende gasvrou - ek het dit so waardeer!

The Hobbit Hole
Estelle J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Die beste oorbly plek ooit.

Gasvry, netjies, alles wat jy nodig het met baie vriendelike diens.

Elize L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Mooi ingerig. Alles wat jy nodig het. Sal definitief weer terugkom.

Gasvry en vriendelik ontvang deur ons gasvrou.

Collin B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin B

Beautifully furnished and perfect for our short stay.

We thoroughly enjoyed our short stay. It was very comfortable, clean and inviting.

Herculene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculene S

Lekker, veilig en rustig.

Beveel enige tyd aan.

Elizna G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Pragtige, netjiese en vriendelike ervaring.

Baie lekker ervaring. Ons het een aand daar geslaap, alles was skoon en netjies. Sal dit verseker aanbeveel.

Marie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Was a lovely stay! Eveything you need is there, it's comfortable, private and we will be back!

We have used various Bed-and-Breakfasts before, so we are finally happy with this choice.

The Hobbit Hole se terugvoer

Hi Marie.
Thank you for your feedback.

Stay warm.

The Hobbit Hole
Johann B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Een van die beste plekkie wat ons nog op die website kon kry. Daleen is een van die vriendelikste gasvroue. Gaan definitief weer daar bly. Uitstekende waarde vir geld.

Definitief een van die beste blyplekkies ooit. Sover die beste in Bloemfontein.

The Hobbit Hole se terugvoer

Johann, sulke gawe gaste maak dit een groot plesier.

Dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

The Hobbit Hole
Madelyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn V

Wat 'n pragtige plekkie!

Daleen is so gasvry en behulpsaam. Die linne, kussings en handdoeke is baie luuks en kraakvars en skoon. Ons het heerlik geslaap. Baie dankie vir die varsgemaalde koffie. Ek kan The Hobbit Hole aanbeveel vir almal wat hou van 'n 'personal touch'.

The Hobbit Hole se terugvoer

Cornell en Madelyn, dit was regtig lekker om julle te ontmoet.
Hou bene, hou.

The Hobbit Hole
Fritz B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B

Skoon en netjies.

Eenheid was skoon en netjies en smaakvol gemeubileer. Als wat nodig was was daar. Reëlings wat deurgegee is was duidelik en presies gewees. Daleen was het heeltyd seker gemaak of als reg is. Dankie.

The Hobbit Hole se terugvoer

Dankie Fritz.
Hoop ons kan julle eendag ontmoet.

The Hobbit Hole
Michelle F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

A private, cosy little place.

I have stayed in quite a few guesthouses and this little place is one of the better ones too, very clean, cosy and pretty. The towels are super soft, bedding is crisp and clean with nice big pillows fit for a queen-size bed. The area is so quiet, you don't hear much traffic, mostly the birds chirping. It feels like a safe little cocoon, a hobbit hole indeed. The host, Daleen, is very friendly and keen to make sure you are comfortable. This is the place to stay if you prefer privacy, peace and quiet along with creature comforts. The host has also made sure that you are comfortable during loadshedding.

Clifford T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford T

Heerlik.

Goed uitgelê, stil. Lekke privaat.

The Hobbit Hole se terugvoer

Dankie Clifford. Kom gerus gou weer. Ons het intussen lugverkoeling installeer.

The Hobbit Hole
Savage B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savage B

I thouroughly enjoyed my stay at The Hobbit Hole in Bloemfontein. It's a real little gem!

My hosts Daleen and Reander escorted me to The Hobbit Hole and made sure that I had everything that I needed before they left. Due to the nature of my husband's work, I travel frequently and often stay in Guest Houses, so I have seen many of them and am familiar with certain service standards. The Hobbit Hole well exceeded all of my expectations. The attention to detail was noticeable eg. toothpicks, mosquito repellant as well as a coffee plunger for those of us that enjoy good coffee. The unit is small and cosy but very luxurious, with ample packing space (cupboards). I would definitely recommend The Hobbit Hole to someone wanting to overnight or even possibly a longer stay in Bloemfontein. It is nice and central and therefor close to all the local restaurants, shopping malls etc. For me however coming from a farm, it was a nice quiet retreat, which was surprising, a real little Hobbit Hole!

The Hobbit Hole se terugvoer

Baie dankie
Ons is so bly jy het ons plekkie geniet!

The Hobbit Hole
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8075d6c7098ee4f97b445b70e557e349b4268f412bfd18cf2fa7fbab57176c9d510e06a3e3cdd0ba28d797d12c39df04a9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.084564423938 26.229337266045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang