Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HonneHokke Resort

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Dear B
1 nag
5.0
Sep 2024

Spacious room at a great price. Wonderful place with everything you need—pool, pool table, foosball, bar, table tennis, and more. Plenty to keep you busy, and it's very close to the seashore. The pets were great entertainment for the kids. The host is excellent and always available to assist with anything you need. WiFi can be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Dear Baskar, thank you for your review. It was such a pleasure hosting you and your group. Maybe once Starlink is available in South Africa, our WiFi problems will be over. Attie sends his regards. Esmé

Lorraine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles wat jy nodig het, lieflike kuier area. Netjies en skoon. Pragtige, rustige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Dankie vir die review. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang. Esmé

Hendrik A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik en rustig. Sal vir seker aanbeveel vir vriende en kollegas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Baie dankie vir die review. Dit laat 'n mens se hart sommer warm klop om te hoor ons gaste het dit geniet. Esmé

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, koud en winderig. Baie lekker gebly. Blyplek is gerieflik. Sou help om braaierdeel so bietjie teen die wind te beskerm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Annemarie, ons is bly julle het dit geniet, ondanks die tierende oostewind. Ons braai-areas is so gebou dat dit teen die normale Suid-Oostewind beskermd is. Die oostewind vang ons maar altyd onkant. Esmé

Amanda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het ons harte in HKB verloor. Ons het vreeslik lekker gebly. Aangename gasheer, skoon en netjiese plekkie en die verblyf by HKB was 'n fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Amanda, ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer! Attie en Esmé

Frances S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Sou graag bietjie langer in die omgewing wou bly. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Dankie vir die review. Hoop julle kom volgende keer langer kuier.

Tony C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Very pleasant. Most enjoyable. Lots of wind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Tony, thank you for taking the time to write a review. However, I feel it is unfair to mention the terrible wind we have had in a review of our place. That is certainly not something we can control. Glad you have enjoyed it otherwise. Esme

Tharien V
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Baie lekker geslaap. Beddens en beddegoed uitstekend. Heerlik gebly - gasheer baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
HonneHokke Resort
Baie dankie vir die positiewe review.

Andreas E
1 nag Saam met vriende
2.8
Jul 2024

Not too enjoyable. Place needs some serious TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Andreas, firstly, please accept my apologies for not being here ourselves to ensure everything was in tip-top condition. Unfortunately, sometimes life happens. Your review has brought it to our attention once more how important it is to have the right people to take care of your place and guests in your absence. Should you one day find yourselves in Hondeklip again, we will comp you a chalet for free. Kind regards, Esmé.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Matthys, ek is jammer om te hoor van julle negatiewe ervaring en vra groot om verskoning. Dit was my fout met die bespreking (bloos). Alhoewel die eenhede skoongemaak word sodra gaste vertrek, maak ons weer seker alles is reg voor aankoms. Met my verstrooidheid, het dit nie gebeur nie. Jammer weereens! Esme.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALD9dxjEcr7awMnreGWa4uLV6Oa7UcvkoiVUBj45byiucbkgJek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 Dolfin Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.31757583029 17.279962241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang