Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The House in Lalaland

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir The House in Lalaland
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jevaugn D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jevaugn D

Nice time.

It is very nice there.

Garth H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H

Goeie waarde vir geld met lekker verblyf!

Ons kuier by The House in Lalaland was baie lekker! Ons gasvrou was plat op die aarde en baie vriendelik, en alles by The House in Lalaland was presies soos die beskrywing en foto's. Die huis is perfek vir 'n groot groep vriende (of familie), en dit is 'n baie lekker kuier-huis.

The House in Lalaland se terugvoer

Ag dankie, Garth! Was lekker om jou en jou uitmuntende familie te ontmoet.
Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het.

The House in Lalaland
Yolanda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Baie lekker, groot, ruim huis. Dankie aan die eienaars vir die lekker games. Pragtige uitsig op stop.

Baie netjiese en rustige plekkie. Wel nie geskikte plek vir mense met klein kindertjies. A.g.v. min speelruimte buite en geen swembad, maar defnitief aanbeveel vir net lekker weg kom van die gewoel. 10/10.

Lauren S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Awesome, great, perfect.

Ons het ons naweek baie geniet. Die huis is perfek. Alles was amazing tot die honde van die eienaars. Ons kan nie wag om weer so ietsie te reël nie. Die natuur is great daar en die feit dat jy musiek kan maak en vry kan voel asof dit jou eie plek is, is great.

Grant B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B

Relaxing farm stay in the mountain.

Second stay. Kids and family love it.

Nic-strauss L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic-strauss L

The House in Lalaland is perfek vir 'n klein bachelors- of vriendegroep-naweek. Baie goeie waarde vir geld.

Dit is 'n baie gerieflike huis. Ons sal dit beslis weer besoek.

Danielle D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Peace and quiet, chilled environment.

We loved our stay, the hostess Yolande was amazing. Very chilled right up on the mountain, stunning views. If you're looking for an escape from the city, this is the perfect place to be to chill, relax with family and friends. Only downside was that our weekend was over so quickly.

Reece K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece K

The perfect getaway .

Everything was in order, just the gas geyser takes some getting used to as it takes a while to heat up and the capacity is small.

Rene S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Heerlik, baie rustig.

Mooiste uitsig. Vriendelike gashere.

Gersh J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gersh J

Great place to stay!

Lalaland has become our home away from home. Big spacious house, with pool table and lots of games. You dont even realise there is no TV, as you relax in nature and taking in the views. And Yolandi, is the best host. She is friendly and open to assist.

Liezl M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Was a great getaway from the busy city.

From start to finish we enjoy it. The house was clean and had everything we need. Yolanda the lady of the house was amazing. You won't evens know they are on the premise, giving our privacy. thank you so much Yolanda will come back again.

The House in Lalaland se terugvoer

Dankie Liezl. Julle was lekker. Dankie dat julle huis so mooi skoon gelos het.

The House in Lalaland
Ryan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan J

Life-changing weekend!

Each year we go away for a weekend, as boys that grew up together. This is our 5th annual trip. The house was perfect, as all we wanted to do was make fire, braai, have our drinks and listen to our music and eat! The pool table, and the outside stoep were probably our favourite places in the house. The view was just insane, and walking to the dam was like something out of a movie. Seriously contemplating buying this house over from the owners as soon as I win the Lotto! Definitely coming back!

The House in Lalaland se terugvoer

Hi, Ryan. Wowee thank you for the great review.
I'll be in touch if we want to sell. Hie hie.

The House in Lalaland
Mark V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Loved it.

Second time we've been there as a group, and we've loved it both times. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal daaroor.

Tweede keer wat ons hier is as 'n groep, en ons was mal oor beide kere. Hoogs aanbeveelbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The House in Lalaland se terugvoer

Thank you, Mark.

The House in Lalaland
Peter H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Die beste tyd, gaan definitief weer.

Gasvryheid van eienaars was baie aangenaam, die plek is baie rustig en veilig.

Martelle T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelle T

Rustig en gemaklike wegbreek

Die huis is lekker groot en in 'n wonderlike area met die natuur om jou. Die uitsig is iets besonders. Lekker gekuier, gebraai en die kaggel in die winter is 'n plus punt. Yolande het baie moeite gedoen om vir my hout te kry. Beddegoed skoon en snoesig. As jy wil wegbreek en lekker musiek maak en kuier is die huis gemaak vir jou. Baie dankie vir 'n lekker naweekwegbreek.

Mark V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Fun and restful!

The location was perfect, the host was amazing, and we all had a wonderful time. Would've given it six stars, but the rating only goes up to five.

The House in Lalaland se terugvoer

Thank you Mark!

The House in Lalaland
Weane F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Weane F

Amazing.

Beste plek om weg te breek van die besige stadslewe.

Willem L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Netjies en stil.

Netjies en stil. Mooi omgewing om te besoek.

Heflin F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heflin F

Fantasties, Ongelooflik en asemrowende uitsig

Dit was eerste bespreking deur LekkeSlaap en die dienste was top gehalte van die Konsultant wat besprekings handel tot en met die eienaars van die huis waar was van top gehalte ons het gevoel soos ons VIP was alles was net Lekke. Dankie LALALAND

Lameez F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lameez F

Perfect for a getaway from everything.

We loved the place. Everything was there even if u thought we fogot something they had in the house. So spacious and there's no one who bothers you or complain about noise or anything. The people around are also very nice will definitely go again. 10/10 for them.

Kayla A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla A

Amazing place.

Great place, big space.

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f1cce45a207cc46665bf4c5f0438959e5a62c4749d8d0c02cb747d2829fd32812fa03ded5760d12801617b1c8c7c467ef2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 11) 21 5 1 5 R366 Moutons Valley A, Lalaland 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 13:00 -32.784388210722 18.695940971375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang