The House in Lalaland
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
The House in Lalaland is 'n selfsorghuis wat op 'n klein plaas op die berg in Piket-Bo-Berg geleë is. Die berg word gekenmerk deur blom- en sitrusplase.
Hierdie skoon en ruim 4-slaapkamerhuis is reg langs die eienaars se perseel geleë.
Dit het slaapplek vir tot 11 gaste in die 4 slaapkamers. Een van die kamers het 'n uitsig oor die rotse. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed terwyl die vierde kamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het.
Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste asook 'n mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en basiese kooktoebehore. Die ruim leefarea beskik oor 'n pooltafel, tennistafel, etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n klankstelsel. Boonop is privaat braaigeriewe beskikbaar op die patio met 'n uitsig oor die vallei, asook 'n kaggel in die sitkamer.
Gaste kan in die plaasdam afkoel terwyl ander doendinge voetslaan, voëlkyk of fietsry insluit. Daar is ook 'n opstaan-roeiplank vir gaste om te gebruik. Gaste het toegang tot parkeerplek wat gedeel word met die eienaars wat langs die akkommodasie woon. Die eienaars het vriendelike honde wat graag kom kuier.
Die eiendom gebruik sonkrag en gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink The House in Lalaland het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang