Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hungry Otter

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hungry Otter is aan die buitewyke van Dullstroom in Mpumalanga geleë en bied 'n bekoorlike wegbreek wat net 2,5 uur vanaf Johannesburg en ideaal vir 'n oornagstop op pad na die Krugerwildtuin is.

Daar is 7 eenhede wat slaapplek vir tot 6 gaste het. Vier eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het koningingrootte-beddens. Die vyfde eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Die sesde eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en stapelbeddens. Die sewende eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Elke eenheid se badkamer het 'n stort en toilet.

Daar is WiFi, asook 'n restaurant en kroeg op die perseel. Kinders kan by die speelarea en oerwoudgimnasium baljaar.

The Hungry Otter bied maklike toegang tot 'n rits aktiwiteite, insluitend bergfietsry, perdry en visvang. Of gaste nou op soek is na avontuur of bloot in die rustige omgewing wil ontspan, dié verblyf bied die perfekte wegbreek buite die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Hungry Otter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Gaste dink The Hungry Otter het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2577ee65b7080818e112389dfd9db562cf7bdfee8666b2db5f0f6a20bc01cd3422cece1a21468352e3755718fb4a8fb90bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 829 Stofpad Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.317996601012 29.990177654485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang