Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 2

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 19 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 919 R1 631 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Island 2 is 'n vakansiewoonstel in Chaka’s Rock, ook bekend as Shaka’s Rock. Dit is net 5 km noord van Ballito aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid is op die grondvloer geleë en word deur 'n paar trappe bereik. Die eenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf en beskik oor 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die knus leefarea het 'n eetkamertafel en 'n gerieflike sitkamerstel.

Die eenheid word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die stoep buite bied pragtige uitsigte oor die see en 'n gasbraai is beskikbaar. Alhoewel daar nie direkte toegang tot die strand is nie, is ons steeds stapafstand en daar is 'n heerlike getypoel by Chaka's Rock-strand.

Besprekings word nie vir gaste onder die ouderdom van 25 aanvaar nie.

Badhanddoeke word voorsien. Hier is beperkte selfoonopvangs, maar daar is WiFi en 'n slim-TV. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik om by Netflix of DStv in te teken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Santie P
Gesin met klein kinders
5.0
Puik, awesome. Alles was net lekker. Sal vir seker The Island 2 vir enige iemand aanbeveel. The Island 2 was nog beter as die foto's op Lekker Slaap.
Sep 2022
Jacqueline S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, sal beslis weer gaan. Was beslis die geld werd. Kan oor niks kla nie, alles was perfek.
Jul 2022
Willie D
Gesin met klein kinders
4.6
Heerlik, still en netjies. Heerlike atmosfeer, baie veilig en genoeg spasie. Het baie lekker gekuier.
Oct 2022
Dellareese J
Gesin met tieners
4.6
Very relaxing with beautiful ocean views. The unit needs an upgrade of furniture and decor.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2022
Allan S
Gesin met tieners
4.2
Have stayed here before and happy with 99% of it. In my opinion, it is a touch expensive when comparing it to other self-catering place...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Island 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 919
R1 919 R1 631
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 919
R1 919 R1 631
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3869a0e4ab8fe24353770871b57ef6b74f3830311c190052bd8365832698b12dfaff495b9b497bee479bec96aee0a142bda0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 919 nouVanaf R1 631 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 61 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5167 31.22984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang