Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Island

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Heila J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Ons sal graag weer hier wil bly tydens ons volgende vakansie. Alles wat mens nodig het om gemaklik te bly, is beskikbaar in die huis. Die swembad is 'n absolute wenner! Jennifer het ons verwelkom met heerlike verversings en het ons heeltyd op hoogte gehou van gebeure in die omgewing. Gabriel het elke dag gesorg vir 'n skoon braaier en genoeg hout! Vars handoeke en linne is ook voorsien gedurende ons verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 23, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd169cef43d9a5ea03d00c0e324a25913df6b96a81c781ce2b4feef64c38979b822fb6f11051f36f99a5730f416deee3e24ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 23 De La Rey Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.017122282909 22.781685590744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789