Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Moon Motel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir The Karoo Moon Motel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Ons het heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel.

Ons reis gereeld, en Karoo Moon bly een van ons gunstelinge! Uitstekende gehalte bed en linne. Aandag gegee aan elke detail om kuier heerlik te maak. Dekor is eklekties en stylvol. So baie ekstra'tjies wat mens laat voel dat jy bederf word. Die houtstofie, met oorgenoeg hout, is hemels op 'n koue Karoo aand. Dankie vir nog 'n heerlike kuier.

Karel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Defnitief in my top 10 van gerieflikheid.

Dit is 'n pragtige ou plekkie, die eenheid was netjies en skoon en het alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker winteraand in Barrydale. Die kamer was reeds verwarm toe ons instap en het sommer 'n tuistegevoel gegee. Die eenheid het 'n wonderlike kaggel wat ook goed gestook was met hout.

Christo B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie lekker.

Beste in Barrydale en waarde vir geld.

Christo B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Beste ooit sal dit aanbeveel.

Beste plek wat ek nog ooit gebly het. Julle is tops.

Du Rand H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Rand H

Always unforgettable worth the detour traveling to Karoo Moon.

Karoo Moon must be one of the most beautiful, original, comfortable, value for money venues to frequent. Attention to detail and guest anticipation make this a must-visit to put on one's bucket list!

Willemien K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien K

Gemaklik, gerieflik en mooi!

Ons het baie lekker gebly by The Karoo Moon Motel. Het vir een aand oornag daar oppad terug vanaf Willowmore na Worcester. Alles was baie gerieflik en daar is seker gemaak dat ons glad nie sou koud kry nie.

Daniël J V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël J V

Pleasant, safe, tranquil.

The accommodation is clean and very well presented.

Ilse V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Karoo juweel.

Die Karoo Moon Motel was ongelooflik. Dit is 'n juweel in die Karoo en Barrydale is 'n pragtige klein dorpie met vriendelike mense. Die kamers is baie smaakvol gemeubeleerd en skoon. Dit is loopafstand van alles en baie veilig. Ek kan Karoo Moon Motel sterk aanbeveel.

Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

What an amazing place. Quality bedding. Safe, secure and love the extra treats.

What an amazing place. Quality bedding. Safe, secure and love the extra treats in room.

Hamish I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish I

Excellent.

A truly excellent place we would highly recommend. Lovely quirky finishes and a 5-star feel.

Amanda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Lieflike ou wêreldse sjarme!

Ons het baie lekker gebly. Die 2 eenhede kan afsonderlik gebruik word, maar dit word wel met 'n binnedeur verbind indien mens dit as een wooneenhede wil gebruik.

Johan W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Our stay was very nice, quiet and relaxing.

The facility was very neat and comfortable.

Tania F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

Rustig en ontspannend.

Kalmte en stilte. As 'n rustige tyd met 'n lekker boek en 'n vuurtjie in die aand jou ontspanne laat voel, is dit jou plek. Naby interessante winkels en lekker eetplekke.

Imelda A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda A

Stunning place to stay, will definitely go back.

Love this place! Can highly recommend it.

Nicolaas H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas H

Perfect getaway.

Well-situated in the town and easy to find.

Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie aangenaam en interessant.

Die eenheid is smaakvol, en interessant toegerus met alles wat nodig is. Dis mooi anders en 'n goeie ondervinding. Sal weer daar bly.

Leon F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Interessant, gerieflik en nie duur nie.

Pros: Goeie ligging, baie interessante dekor, baie goed toegerus, heerlike bed, lekker gemaklike stoele, heerlike stort. Cons: Moeilik om vensters oop te maak vir vars lug, gebrek aan goeie beligting vir lees. Ons sal weer daar gaan bly. Baie goeie waarde vir geld.

Martin A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

Ons het die tyd by Karoo Moon Motel baie geniet.

Die fasiliteit se dekor was met moeite geskep om uniekheid daar te stel en die linne en handdoeke was van hoë gehalte. Die diens was goed.

Lourene H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourene H

Interessante plekkie.

Eiesoortige plekkie, vol interessante antieke dekor. Ruim en goed toegerus. Heerlike beddegoed en is bederf met lekker koffie, sap, ens. Die regte plek om heen te gaan as jy iets uniek wil ervaar.

Gabre K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabre K

Fantasties.

Eklekties, ruim, baie mooi, super skoon, aircon, wifi en ligte tydens load shedding. Kort net 'n gasstofie vir koffie as daar nie krag is nie. Wens ons kon langer bly. Sal definitief weer daar bly.

Du Rand H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Rand H

Authentic, charming 10 out of 10.

Dean and his team were attentive and gracious hosts. The accommodation was authentic farm style modern, unexpected and definitely 10 out of 10. Barrydale is the sweetest town worth exploring and spending holding/travelling time.

Du Rand H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Rand H

Authentic, stylish.

Dean and his team were attentive and gracious hosts. The accommodation was authentic farm style modern, unexpected and definitely 10 out of 10. Barrydale is the sweetest town worth exploring and spending holding/travelling time.

Petra N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Hierdie was 'n ongelooflike blyplek!

Fantasies mooi, van die dekor, tot netheid/skoon, die ligging, alles is net perfek. Sal beslis enige vakansieganger/reisiger aanraai om hier te oornag. 'n Besonderse ervaring! Diesel & Creme is op dieselfde perseel, heerlike spyskaart met goeie kos.

Tiaan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

Unieke smaakvolle dekor, gerieflik en goeie kwaliteit linne en geriewe.

Interessante en unieke dekor met uitstekende kwaliteit linne, bed en handdoeke. Alles werk en is in 'n goeie, skoon toestand, met vriendelike, behulpsame gasheer in Dean. 'n Gerieflike plek wat ons sterk kan aanbeveel. Ons het ons tydjie daar baie geniet en sal self weer kom.

Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Heerlike, gerieflike verblyf.

Alhoewel daar 'n braaier en 'n paar borde is, is daar geen potte, bakke of opwasgeriewe nie. Dan is die huis en kothuis 'n beter opsie. Steeds baie lekker gebly.

Leslie-anne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie-anne B

Exceeded expectations!

Great location, setting & ambiance. Friendly and efficient service. Decor, cleanliness and attention to detail was impeccable. Will definitely be back.

Yvette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

Wegbreeknaweek.

Wat 'n aangename plekkie. Rustige atmosfeer en veilig. Ons ateljee was pragtig. Toegerus met al die nodige en die dekor is absoluut fantasties! Heerlik gekuier. Die lugversorging was 'n bonus. Baie dankie, kan beslis die Karoo Moon Motel aanbeveel.

Erik F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik F

Cool and peaceful stay.

This place is very cool yet sophisticated and tranquil. Would love to come back and stay longer.

Kenneth R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth R

Very peaceful.

Will stay there again.

Jacques D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Aangenaam en kunstig.

Baie rustig en interessante plekkies om te besoek.

Karlien W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W

Heerlike kuier by The Moon Karoo Motel.

Dankie, dit was een wonderlike aand. Baie lekker warmkombers met snoesige beddegoed. Als wat ons nodig gehad het en meer. Dankie Dean vir al jou moeite met ons.

Chrisna R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna R

Ou-tyd se mooi, so lekker.

Die dekor van die motel is uit die boeke, ons oë verlekker aan dit. Heerlike beddens en warm geslaap. Ou koolstoof in leefarea was 'n bonus.

Adri B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Uitstekende en smaakvolle verblyf en baie vriendelike personeel.

Goeie ligging, omtrent alle besienswaardighede is binne stapafstand. Die restaurant is reg by die voordeur!

Andre W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Die beste akkommodasie op die R62

Wat 'n wonderlike ervaring. Die Karoo Motel is glad nie wat jy van 'n Motel sou verwag het nie. Die dekor is eklekties met baie interessante fokus punte. Ons was twee paartjies en het dus die hele "Motel" vir onsself gehad, want daar is 'n deur wat die "Suite" met die "Studio" konnekteer. Die Suite het die sitkamer, wat 'n ekstra enkel bed, houtstofie en gemaklike, Art Deco styl sitmakerstel het. Die kombuis het 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond ens. Die Studio het al die selfde toerusting maar is net kleiner. Die beddens en beddegoed is van baie goeie kwalieteit. Ons het die Vrydag aan lekker gebraai, op 'n braai wat skoon was met vuurmaak hout wat vryelik beskikbaar was. Die beste, is die eienaar, Dean se vriendelike diens met die tipiese gasvryheid van sy personeel wat so eie is aan die Karoo. Baie dankie vir 'n uitstekende ervaring.

Annaline Johanna D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaline Johanna D

Pragtige plek, sentraal geleë.

Skoon en netjiese plek wat jou terug vat na 'n tyd lank gelede. Dean was 'n goeie gasheer en het vir ons goeie plaaslike restaurante voorgestel. Ons het Studio bespreek en ek sal aanbeveel dat vir verblyf langer as 1 of 2 dae, die groter eenhede eerder bespreek moet word.

Sanet E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Besonders.

Alle verwagtinge oortref. Die sterre spreek vanself, sal beslis weer daar oorslaap of vir langer en ook by vriende en familie aanbeveel.

Ann J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann J

As jy iets anders soek, is hierdie plek net reg!

Wonderlike diens in 'n oulike dorpie, vol verrassings.

Dirk V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Amazing

Awesome place to stay over and explore.

Connie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J

Van die beste plekke waar ons nog oornag het!

Hierdie plekkie is baie spesiaal, dekor uniek! Dit het alles wat jy nodig het. Dis ruim, silwerskoon en die ligging is perfek, daar is verskeie eetplekke binne loopafstand. Kan dit 100% aanbeveel.

Chris L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Uitsonderlik!

Die opset is uniek en anders.

Frances S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances S

Nostalgies!

Wat 'n pragtige plek! Soveel aandag is gegee aan al die detail. Eke kunswerk, handwerkstuk, ou goed, onthou-goed en karaktervolle meubels is met liefde bymekaar gesit. Ware fees vir die oog! Heerlike warm stort, kwaliteit linne vir 'n rustige nagrus, ys in die vrieskas, beskuit in die bottel en bio-afbreekbare produkte in die badkamer. En silwerskoon daarby! Ons sal beslis weer terug wees!

Tertius E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius E

Baie lekker. Hoogstaande. Toilet se sitplek is los. Was 'n bietjie ongerieflik.

Karro Moon Motel is van die beste waar ons nog gebly het. Baie kreatief en karaktervol. 10 uit 10.

Neill S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill S

Awesome.

Die verblyf was topklas. Perfekte plekkie, met lekker restaurant letterlik op jou stoep. Lekker geëet en lekker gebly. Sal plekkie aanbeveel vir enige iemand.

Thelma D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma D

Fantasties!

Ons het so lekker daar gebly. Pragtige, skoon verblyf, uitstekende diens. Baie veilig. Ons het die twee aande wat ons daar oorgeslaap het 'n vuurtjie aangesteek en gebraai. Die stilte en rustigheid moes ons net benut.

Elmich V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V

Werklike gasvryheid!

Baie dankie vir ‘n warm bed en warm vertrek toe ek inkom na ‘n lang dag!

June S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S

Vars. Oorspronklik. Skoon.

Aangename ondervinding!

Corne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Pragtig, intiem en uniek.

Oulike plekkie vir oornag, eienaars het hulself oortref om ons so tuis as moontlik te laat voel. Skoon, gemaklike kamers ten volle toegerus. Sal beslis aanbeveel.

Robert A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A

Really cool, funky space. Staff are super attentive and hosting is great.

The vibe, staff, decor, food and setting is fantastic. Dean was a great host, he's knowledge of the area didn't only limit us to Barrydale. We suggest that you book the entire space for yourselves. I will definitely return.

Trevor S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

Asemrowend.

'n Baie besonderse blyplek met amazing mense en diens.

Hestelle M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle M

Heerlik ontspannend.

Hier kan jy heerlik ontspan terwyl jy in die middel van al die aktiwiteite is wat Barrydale bied.

Robyn T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn T

Comfortable, quirky, good value for money.

Karoo Moon Motel is comfortable, clean and a total visual feast for the eyes. Lots of lovely extra goodies in the bathroom from shampoo to bodywash, face wash, facial wipes and body lotions. A real treat. It was a wonderful experience.

Robert H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Baie, gerieflik en netjies.

Goeie waarde vir geld. Geriewe en akkommodasie van hoogstaande gehalte. Sal nie langer as een of twee aande vertoef nie weens die ligging van die plek teen die R62 wat nie baie privaatheid en sekuriteit bied nie. Andersins is dit 'n unieke plek met baie karakter. Sal dit definitief aanbeveel.

James D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
James D

Baie aangenaam.

Baie skoon en netjies. Pragtige dekor Nostalgiese plek om tuis te gaan. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief vir enige persoon aanbeveel.

Sarah G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah G

Baie oorspronklik en waarde vir geld.

Baie aangename verblyf en vriendelike mense, ook die restaurant is oorspronklik en het nie teleurgestel nie.

Prieur D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur D

Great plek om te bly vir die aand.

Karoo Motel, Diesel & Creme is definitief die moeite werd om te besoek. Dis huisie is baie gemaklik en goed toegerus, met 'n vol "honesty bar". Die restaurant is ook iets om te beleef!

Margare D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margare D

Onverwags en besonders.

Pragtig ingerig, gemaklik en reg langs die heerlikste 'milkshakes'.

Nico V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Lovely stay.

Lovely stay. The staff at Diesel and Creme are simply super duper! So friendly. Would'v loved a bigger kitchen zinc as bottles for tots had to be washed, no hot water in kitchen. Also, 2 of the chairs in the lounge really need some serious attention, the springs. But otherwise, we loved the visit.

Adele L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L

Ideaal vir 1 nag se oorslaap.

Baie lekker gekuier by The Karoo Moon Motel en veral Diesel en Creme. Vriendelike diens en goeie verwysing vir aandete gehad.

Christelle G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle G

Het baie meer verwag.

Ons het baie uitgesien om by The Karoo Moon Motel te oornag en het gedink dit gaan die hoogtepunt van ons 'road trip' wees, maar die verblyf wat ons die meeste gekos het, het ons ook die meeste teleurstel. Ek dink die ondervinding sal beter wees vir 'n groep mense wat saam die Motel bespreek as wat jy sekere geriewe moet deel saam met ander toeriste. Ons en suite se warm water het ook nie gewerk nie, iemand het uitgekom om dit reg te stel, maar nie eens 'n paar minute later nie het ons weer sonder warm water gesit. Het 'n paar spinnerakke ook teëgekom. Dis ook jammer dat Diesel & Creme toe is vir aandete, want die ander eetplekke in die omgewing is nie so fantasties nie. Sal nie sommer weer hier oornag nie.

The Karoo Moon Motel se terugvoer

Beste Christelle.

Ons is jammer om te hoor dat julle teleurgesteld is in julle verblyf omdat ons fokus juis is om dit vir elke gas wat oorbly by The Karoo Moon Motel 'n hoogtepunt op hulle roete te maak. Julle ervaring is nie die norm nie, soos die meerderheid terugvoer getuig, en ons sal jou daarom graag persoonlik kontak om dit reg te stel.

Dean

The Karoo Moon Motel
Heinrich V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Belewenis!

Ongelooflike ervaring! Dean en span, baie dankie!

Chantel R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R

Absoluut fantasties!

Wat 'n aangename verassing. Alles was perfek, geleë in die hoofstraat van Barrydale, loopafstand van alles is. Hierdie is verseker 'n juweel in Barrydale, so uniek en pragtig. Ons sal beslis weer 'n draai kom maak!

Yvonne S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

'n Wonderlike belewenis!

Karoo Moon Motel was die hoogtepunt op ons 'road trip' Kaap toe. Wonderlike plek, kos en mense. Kan dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDVkZTNjLTVkNzktNGQ4MC05MjMyLWQ1MGUxNzMyYzQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 2 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.905942885141 20.715331659069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang